Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Lenderd Barend Johannes Muller
Lenderd Barend Johannes Muller
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Len Muller
Len Muller
Songwriter
GERHARDUS JOHANNES BOUCHER
GERHARDUS JOHANNES BOUCHER
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Gideon Botes
Gideon Botes
Producer

Lyrics

Fluister en luister daars iets aan die stilte lief
Verdowend ek hoor dit hier
As jy vir my staar ek dink jys 'n engel
Gedagtes gelei deur jou paaie woestyne
Die einde verander ek voel jou genade
as Jy voor my staan Jy lyk soos 'n engel.
Al die kore in die hemele sing oor jou
Daar is niks wat my liefde vir jou kan keer nie
Toe jy nog vêr was het My liefde vir jou gevloei
Ek hoor jou ek voel jou ek hou jou in beurte vas
Ons tyd voel te min maar
Die ewigheid staan en wag en niks is te laat nie
Al my gebede is soos leë planete
Jou ruimte verseker ek gee jou my lewe
Daar is niks wat ons kan keer nie
Ek dans met ’n engel
Al die kore in die hemele sing oor jou
Daar is niks wat my liefde vir jou kan keer nie
Toe jy nog vêr was het My liefde vir jou gevloei
My Engel whooo hooohoooo
My Engel Whoo o oowhao x4
Written by: GERHARDUS JOHANNES BOUCHER, Lenderd Barend Johannes Muller
instagramSharePathic_arrow_out