Featured In
Top Songs By Franja Du Plessis
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Franja Du Plessis
Lead Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Franja Du Plessis
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Franja Du Plessis
Producer
Lyrics
[Intro]
Want ek kan nie meer met die aan en af
[Verse 1]
Ek het my hart op jou verloor
Maar te veel stories al gehoor
Alles was perfek
Gedink ek weet wat ek in jou het
[Verse 2]
Jy het my eens op 'n tyd vertel
Jou ex het jou weer gebel
Hoeveel ander nog?
Waarmee jy by jou vriende spog?
[PreChorus]
Maar nou het ek genoeg gehad
Jy wil jouself nou weer hieruit praat
Dis verby
Ek sê jou dis verby
[Chorus]
Want ek kan nie meer met die aan en af
En die wonder waar jy is elke nag
Vat jou goed
Ek maak die deur oop
Want ons tyd het uitgeloop
[Chorus]
En ek kan nie meer met die stryery
En sien in jou oë hoe jy lieg vir my
Ek verdien mos soveel beter
Op jou pad uit maak net seker
Jy vat jou goed
[Verse 3]
Jy loop verby sonder om te groet
Sal net iets goed sê as jy moet
Jy sien nie eers raak
Hoe ek myself vir jou mooi maak
[Verse 4]
Dis net rooi ligte waar ek kyk
Was jou liefde vir my net fake?
Of net nie genoeg nie
Is dit nie wat jy kry in 'n kroeg nie?
[PreChorus]
Maar nou het ek genoeg gehad
Jy wil jouself nou weer hieruit praat
Dis verby
Ek sê jou dis verby
[Chorus]
Want ek kan nie meer met die aan en af
En die wonder waar jy is elke nag
Vat jou goed
Ek maak die deur oop
Want ons tyd het uitgeloop
[Chorus]
En ek kan nie meer met die stryery
En sien in jou oë hoe jy lieg vir my
Ek verdien mos soveel beter
Op jou pad uit maak net seker
Jy vat jou goed
[Chorus]
Want ek kan nie meer met die aan en af
En die wonder waar jy is elke nag
Vat jou goed
Ek maak die deur oop
Want ons tyd het uitgeloop
[Chorus]
En ek kan nie meer met die stryery
En sien in jou oë hoe jy lieg vir my
Ek verdien mos soveel beter
Op jou pad uit maak net seker
Jy vat jou goed
[Outro]
Jy vat jou goed
Jy vat jou goed
Jy vat jou goed
Written by: Franja Du Plessis