Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Irene-Louise Van Wyk
Irene-Louise Van Wyk
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Don Kelly
Don Kelly
Lyrics
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Bring jou Barbie
Bring jou boer
Jou oukie, jou vroutjie, jou lyfie, jou diefie, jou duifie
Vanaand gaan ons roer
My broer
Vra jou squeeze, pretty please
Jou ribbebeentjie, jou tjommie, jou cherrie, jou bestie
Vanaand gaan ons roer
My broer
[Verse 2]
Sê my waar gaan ons dans vanaand?
Dans op die tafel, dans in die skuur?
Agter op jou bakkie, dans om die vuur?
Enige plek is okay, okay, okay
So sê my waar gaan ons dans vanaand?
Dans om die swembad, dans voor die spieël?
‘n Spin op die grondpad is goed vir die siel
Enige plek is okay, okay, okay
Sê my waar gaan ons dans vanaand?
Hey da da da dans vanaand
Hey da da da dans vanaand
Da da dans vanaand
Dans vanaand
[Verse 3]
Dra jou vellies
Of jou plakkies
Hoëhakskoentjies, jou Jordans, jou tekkies, jou stoukies
Vanaand gaan ons roer
My broer
Dra jou jeans
Of jou shorts
Jou somerrokkie, jou khaki, dit makie meer sakie
Vanaand gaan ons roer
My broer
[Verse 4]
Sê my waar gaan ons dans vanaand?
Dans op die tafel, dans in die skuur?
Agter op jou bakkie, dans om die vuur?
Enige plek is okay, okay, okay
So sê my waar gaan ons dans vanaand?
Dans om die swembad, dans voor die spieël?
‘n Spin op die grondpad is goed vir die siel
Enige plek is okay, okay, okay
Sê my waar gaan ons dans vanaand?
Hey da da da dans vanaand
Hey da da da dans vanaand
Da da dans vanaand
Dans vanaand
[Verse 5]
Klap ‘n doef doef dans, of ‘n walsie
Klap ‘n Vastrap plat in ‘n japtrap
Moenie ginne gaap nie, skapie
Gooi hom in die kan, laat ons groot gaan
[Verse 6]
Waar gaan ons dans vanaand?
Dans om die tafel, dans in die skuur?
Agter op jou bakkie, dans om die vuur?
Enige plek is okay, okay, okay
So sê my waar gaan ons dans vanaand?
Dans om die swembad, dans voor die spieël?
‘n Spin op die grondpad is goed vir die siel
Enige plek is okay, okay, okay
Sê my waar gaan ons dans vanaand?
Hey da da da dans vanaand
Hey da da da dans vanaand
Da da dans vanaand
Dans vanaand
[Verse 7]
Sê my waar gaan ons dans vanaand?
Hey da da da dans vanaand
Hey da da da dans vanaand
Dans vanaand
Dans vanaand
Written by: Dirk van Niekerk, Don Kelly
instagramSharePathic_arrow_out