Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Prop
Prop
Performer
Jan-Adriaan Van Rooyen
Jan-Adriaan Van Rooyen
Performer
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Background Vocals
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Guitar
Denny Lalouette
Denny Lalouette
Bass
COMPOSITION & LYRICS
Jan-Adriaan Van Rooyen
Jan-Adriaan Van Rooyen
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Kwaaitjie, ek sê vir jou, jy't alles wat ʼn jong man sal laat trou
Lippies rooi, hare mooi, alles sit op die regte plek my nooi
Oh Kwaaitjie, ek sê vir jou, 'n man se bloeddruk sal nie hou
Lippies fyn, lyfie klein en daai jeantjie sit so styf
[Verse 2]
Kwaaitjie-Meraaitjie
Vol dinge en vol daaitjies
Kwaaitjie-Meraaitjie
Daar's min wat ek nie van jou like nie
Kwaaitjie-Meraaitjie wat sal ons maak?
Daai tingeling sal jy moet laat staan
[Verse 3]
Kwaaitjie, ek sê vir jou, jy't alles wat ʼn jong man sal laat trou
Jy hou van braai, is lekker kwaai, al die regte blare in jou slaai
Kwaaitjie, ek sê vir jou, 'n man se bloeddruk sal nie hou
Dis lekker kry, ek en jy, en daai jeantjie sit so styf
[Verse 4]
Kwaaitjie-Meraaitjie
Vol dinge en vol daaitjies
Kwaaitjie-Meraaitjie
Daar's min wat ek nie van jou like nie
Kwaaitjie-Meraaitjie wat sal ons maak?
Daai tingeling sal jy moet laat staan
Daai tingeling sal jy
[Verse 5]
Oh Kwaaitjie-Meraatjie liefste ding
Hoe nou gemaak met die tingeling?
Die doem, die dwa, die tromborsklop
Hoe nou gemaak met die ligte kop?
Oh Kwaaitjie-Meraatjie liefste ding
Hoe nou gemaak met die tingeling?
Die doem, die dwa, die tromborsklop
Hoe nou gemaak met die ligte kop?
[Verse 6]
Kwaatjie ek sê vir jou, jy't alles wat ʼn jong man sal laat trou
Maar daai tingeling sal jy moet weg hou
[Verse 7]
Kwaaitjie-Meraaitjie
Vol dinge en vol daaitjies
Kwaaitjie-Meraaitjie
Daar is min wat ek nie van jou like nie
Kwaaitjie-Meraaitjie wat sal ons maak?
Daai tingeling sal jy moet laat staan
Daai tingeling sal jy moet laat staan
Written by: Jan-Adriaan Van Rooyen
instagramSharePathic_arrow_out