Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Bernice West
Bernice West
Vocals
Raymond Green
Raymond Green
Guitar
Robin Kielly
Robin Kielly
Programming
COMPOSITION & LYRICS
Bernice West
Bernice West
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Johan Vorster
Johan Vorster
Producer
Robin Kielly
Robin Kielly
Mixing Engineer
Jacomien de Villiers
Jacomien de Villiers
Producer

Lyrics

Kom binne, net nog eenkeer op jou tone dans
Ek sou wag, maar dalk mis ek my kans
Ek gaan bieg, ja, die tyd is wragtigwaar naïef
As jy toegee, beloof jouself 'n kans
(Kom binne) Kom vlerke, kom vlieg deur al my perke
Jou huis, my hart, rustig bevind vir jou part
Klug suiwer, die lug huiwer, ons almal is verlore
Opsoek na iets beskore, iets wat jy kan vertrou
Ek verlang na die dae wat God soos 'n vriend in my huis was
Die boorde wat oorloop, in genade gedoop
En ek weet, Sy gesig is die lig
Ek hoor nog Sy stem wat dreun as Hy my lande toe seën
Die potte wat oorloop, dis weer water in wyn
En ek weet, Hy't my geheime klaar ontleed
Vergewe, verlede, maak toe verkeerde deure
Ek sal vas staan en bou op rots van vrede
Trek in, trek vas, oh, God, verlig die las
Ek sou opgee, maar nou is ek skoon gewas
(Kom binne) Kom vlerke, kom vlieg deur al my perke
Jou huis, my hart, rustig bevind vir jou part
Klug suiwer, die lug huiwer, ons almal is verlore
Opsoek na iets beskore, iets wat jy kan vertrou
Ek verlang na die dae wat God soos 'n vriend in my huis was
Die boorde wat oorloop, in genade gedoop
En ek weet, Sy gesig is die lig
Ek hoor nog Sy stem wat dreun as Hy my lande toe seën
Die potte wat oorloop, dis weer water in wyn
En ek weet, Hy't my geheime klaar ontleed
(En ek weet en ek weet en ek weet
En ek weet en ek weet en ek weet)
Gooi jou laste af, ek is moeg gewag
Tel jouself op, hou vas aan Sy beloofde woord
Gee jouself weer kans tot jy in vrede dans
Ek verlang na die dae wat God soos 'n vriend in my huis was
Die boorde wat oorloop, in genade gedoop
En ek weet, Sy gesig is die lig
Ek hoor nog Sy stem wat dreun as Hy my lande toe seën
Die potte wat oorloop, dis weer water in wyn
En ek weet, Hy't my geheime klaar ontleed
(En ek weet en ek weet en ek weet
En ek weet en ek weet en ek weet)
Written by: Bernice Van der westhuizen
instagramSharePathic_arrow_out