Ek hou nie van baklei nie maar ek bly baklei vir jou
Dis hoekom ek myself moet terug hou
[Verse 9]
As dit kom by meisies soos jy
Is dit my hart wat die swaarste ly
Sal ek by jou die heel aand bly al maak dit my seer
As gevolg van meisies soos jy
Sit ek met ‘n gebreekte hart is daar liefde aan die anderkant van hierdie deur
Ek wens dat ek net weg kon bly
Van meisies soos jy
Meisies soos jy
[Verse 10]
Ek het gisteraand weer gewonder of ek vir jou maar kan bel
Ek het jou nommer in my kop en in my mond afgetel
Daar was 'n spook in my bed, sy wil my kaal uittrek
Sy wil my doop en my red en by my vriende brag en sê
Hy's by my
Hy's by my
Hy's by my
Hy's by my
[Verse 11]
O Lenie, ek sweer dat as die oggend kom
Sal ek steeds hier staan, soos jou clown vermom
En jou pa kan skree, jou moed kan breek
Daar's altyd moed wat in my steek
[Verse 12]
Ja hei, hei hei hei, my Lenie Blou
Hierdie bos brand net vir jou
Hei hei hei, my Lenie Blou, my Lenie Blou
[Verse 13]
Hei, hei hei hei, my Lenie Blou
Hierdie bos brand net vir jou
Hei hei hei, my Lenie Blou, my Lenie Blou
[Verse 14]
Al lê die berge nog so blou
Al lê die berge nog so blou
Al lê die berge nog so blou
Sy woorde sal ek steeds onthou
[Verse 15]
Ja, die hele wêreld word stil en luister in die donker uur
Na die naggeluide van Lisa se klavier
[Verse 16]
Ja, die hele wêreld word stil en luister in die donker uur(Al lê die berge nog so blou)
Na die naggeluide van Lisa se klavier (Al lê die berge nog so blou)
[Verse 17]
Jy's my hemel
Jy's my engel (En die hele wêreld word stil)
Jy's hier by my, by my
[Verse 18]
En dis hemel op Tafelberg (Jy's my hemel)
Daar's 'n engel wat langs my lê (Jy's my engel)
En dis alles wat ek wil hê (Jy's hier by my)
Ooh en dit reën in die Klein Karoo (By my)
[Verse 19]
Daar is goud nou op die koringlande (Jy's my hemel)
Daar's 'n stilte in my gemoed (Jy's my engel)
En dis alles wat ek wil sê (Jy's hier by my)
Ooh ja dit reën in die Klein Karoo (By my)
Jy’s my hemel
Written by: Brendan Peyper, Don Kelly, Du Tiot, H. A. Fagan, Karen Zoid, Kurt Darren, Laurinda Hofmeyr, Marc Brendon, Ralph John Rabie, Werilligh, van der Merwe