Upcoming Concerts for Dodo Nyoka
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Dodo Nyoka
Lead Vocals
Johan Oberholzer
Background Vocals
Juan (Floors) Oosthuizen
Electric Guitar
Murray Lubbe
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Dodo Nyoka
Songwriter
Johan Oberholzer
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Murray Lubbe
Producer
Paulo Azevedo
Producer
Lyrics
[Verse 1]
Sit maar hier met 'n warm bier en 'n melodie in my kop
Skip die werk want 'n miljoenêr is 'n iets wat ekke sal word
Staan 'n girl by die pooltafel met 'n coke en arms gevou
Een, twee drie, stap die manne in en ek voel hier kom 'n ding nou
[Verse 2]
Gee my nog ’n koue biertjie die dinge gaan ’n bietjie freaky raak
[Chorus]
Hey, hey maak los daai kop en 'n
Hey, hey moenie eenkeer stop en 'n
Hey, hey want ons almal soek 'n stukkie, wees 'n Frikkie vir 'n rukkie vanaand
Hey, hey gaan nou mal vanaand en 'n
Hey, hey net soos gisteraand en 'n
Hey, hey want ons almal soek 'n stukkie, wees 'n Frikkie vir 'n rukkie vanaand
Frikkie vanaand (Hey)
Oh, net 'n Frikkie vanaand (Hey)
[Verse 3]
Waar's ek nou, ek kan nie onthou wat daai laaste enetjie was?
My kop is seer maar ek willie leer, kom ons vat nog enetjie vas
Flippen hel ek wil jou vertel maar jy sal moet sien om te glo
Daar was 'n stopstraatpaal en ou wat val en 'n koei en 'n perdekar ook
[Verse 4]
Gee my nog 'n koue biertjie die dinge gaan 'n bietjie freaky raak (Hey Frikkie)
[Chorus]
Hey, hey maak los daai kop en 'n
Hey, hey moenie eenkeer stop en 'n
Hey, hey want ons almal soek 'n stukkie, wees 'n Frikkie vir 'n rukkie vanaand
Hey, hey gaan nou mal vanaand en 'n
Hey, hey net soos gisteraand en 'n
Hey, hey want ons almal soek 'n stukkie, wWees 'n Frikkie vir 'n rukkie vanaand
Frikkie vanaand
Frikkie vanaand
[Chorus]
Hey, hey maak los daai Frikkie
Hey, hey kom raas 'n bietjie
Hey, hey maak los daai Frikkie, Frikkie, Frikkie, Frikkie
[Chorus]
Hey, hey maak los daai kop en 'n
Hey, hey moenie eenkeer stop en 'n
Hey, hey want ons almal soek 'n stukkie, wees 'n Frikkie vir 'n rukkie vanaand
Hey, hey gaan nou mal vanaand en 'n
Hey, hey net soos gisteraand en 'n
Hey, hey want ons almal soek 'n stukkie, wees 'n Frikkie vir 'n rukkie vanaand
Frikkie vanaand
Frikkie vanaand
Net 'n Frikkie vanaand
Written by: Dodo Nyoka, Johan Oberholzer