Featured In
Top Songs By Ilán van Staden
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Ilán van Staden
Vocals
Raymond Green
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Ilán van Staden
Composer
Johan Vorster
Composer
Jacomien De Wet
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Producer
Lyrics
[Verse 1]
Kom ons kry ‘n bietjie liefde wat vir altyd hou
Kom ons slaan dit uit die park want ek is lief vir jou
Hierdie wêreld hier
Ken nie sulke liefde nie
[Verse 2]
Hierdie week was rof, die naweek onbeskof
Maar die bietjie wat ons het het ons dit weer opgeset
Ons het min geslaap
Van vooraf verlief geraak
[Verse 3]
Kom ons vat ‘n
Sondagmiddag knippie
Lê skuins net vir ‘n rukkie
My hart is aan die brand net vir jou
Daar was goeie tye deur die jare
Die modes en die hare
Maar ons het nog dieselle gebly
Kom ons vat ‘n
Sondagmiddag knippie
Vir oulaas vir ‘n rukkie
Voor die week weer lekker besig raak
My engel
Hou net aan my vas
Jy's die een wat by my pas
Ek vat ‘n Sondagmiddag knippie
Saam met jou
[Verse 4]
Ons was nog so jonk toe ek vir jou ontmoet
By die drive-in, daardie aand het ek vir jou kom groet
Jy was bitter mooi
Het my wêreld omgegooi
[Verse 5]
Maar vandag as ek so terug kyk weet ek wat ek weet
Dat my lewe sonder jou oneindig leeg sou wees
Jy's my laaste roep
Die een wat ek altyd soek
[Chorus]
Kom ons vat ‘n
Sondagmiddag knippie
Lê skuins net vir ‘n rukkie
My hart is aan die brand net vir jou
Daar was goeie tye deur die jare
Die modes en die hare
Maar ons het nog dieselle gebly
Kom ons vat ‘n
Sondagmiddag knippie
Vir oulaas vir ‘n rukkie
Voor die week weer lekker besig raak
My engel
Hou net aan my vas
Jy's die een wat by my pas
Ek vat ‘n Sondagmiddag knippie
Saam met jou
[Verse 6]
Kom ons kry ‘n bietjie liefde wat vir altyd hou
Kom ons slaan dit uit die park want ek is lief vir jou
[Chorus]
Kom ons vat ‘n
Sondagmiddag knippie
Lê skuins net vir ‘n rukkie
My hart is aan die brand net vir jou
Daar was goeie tye deur die jare
Die modes en die hare
Maar ons het nog dieselle gebly
Kom ons vat ‘n
Sondagmiddag knippie
Vir oulaas vir ‘n rukkie
Voor die week weer lekker besig raak
My engel
Hou net aan my vas
Jy's die een wat by my pas
Ek vat ‘n Sondagmiddag knippie
Saam met jou
Written by: Ilán van Staden, Jacomien De Wet, Johan Vorster