Upcoming Concerts for Dodo Nyoka

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Dodo Nyoka
Dodo Nyoka
Lead Vocals
Jacques Marcelle Van Vuuren
Jacques Marcelle Van Vuuren
Keyboards
Ruan Graaff
Ruan Graaff
Acoustic Guitar
Grey College Bloemfontein Choir
Grey College Bloemfontein Choir
Background Vocals
Werner Van Aswegen
Werner Van Aswegen
Electric Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Dodo Nyoka
Dodo Nyoka
Songwriter
Jacques Marcelle Van Vuuren
Jacques Marcelle Van Vuuren
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Jacques Marcelle Van Vuuren
Jacques Marcelle Van Vuuren
Producer
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Ek hoor dis sokkie aand vanaand
My beste klere aangetrek
Ek is jonk, vol vonk die dansvloer brand vanaand
[Verse 2]
Ek sien hoe staan jy anderkant
Jou lyfie is so aan die brand
Ek vra jou mooi kom dans met my vanaand
[Verse 3]
Sy ry 'n bakkie op die plaas en sy kan 'n springbok skiet
Want sy's 'n countrygirl van Bloemfontein
Sy gooi haar vellies om te dans en sy dra net denim jeans
Want sy's 'n tien uit tien jy moet haar sien
[Chorus]
Jy is die Minki in my Chevy 68
Jy is die Liza langs my klavier
Jy is die Nonna op my plaas en jy laat my koppie raas
As ek jou sien
As ek jou sien
[Verse 4]
Sy laat die koppe draai na ons
Die manne vra? (Hey ons soek ‘n dans)
Maar sy sê sy soek nog 'n dans met my
[Verse 5]
Ons voel die dans is aan die brand
Ek swaai haar lyfie om en om
Sy's rooi, sy's mooi, sy laat die mielies gooi
[Verse 6]
Sy ry 'n bakkie op die plaas en sy kan 'n springbok skiet
Want sy's 'n countrygirl van Bloemfontein
Sy gooi haar vellies om te dans en sy dra net denim jeans
Want sy's 'n tien uit tien jy moet haar sien
[Chorus]
Jy is die Minki in my Chevy 68
Jy is die Liza langs my klavier
Jy is die Nonna op my plaas en jy laat my koppie raas
As ek jou sien
As ek jou sien
[Verse 7]
Hey-hey-hey-hey-hey-hey-hey-hey
[Verse 8]
La-la-la-la-la-la-la-la, la-la-la-la-la
La-la-la-la-la-la-la-la, la-la-la-la-la
[Chorus]
Jy is die Minki in my Chevy 68
Jy is die Liza langs my klavier
Jy is my Nonna op my plaas
Written by: Dodo Nyoka, Jacques Marcelle Van Vuuren
instagramSharePathic_arrow_out