Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Droomsindroom
Performer
Kirsten Richard Schlebusch
Lead Vocals
Kyle Joshua Schlebusch
Drums
Peach Van Pletzen
Synthesizer
COMPOSITION & LYRICS
Kirsten Richard Schlebusch
Songwriter
Kyle Joshua Schlebusch
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Kirsten Richard Schlebusch
Producer
Kyle Joshua Schlebusch
Producer
Peach Van Pletzen
Producer
Lyrics
[Verse 1]
Voet in die sand terwyl my roomys smelt
Saam my worries en my monsters en stres oor geld
Stop die oomblik ek wil asem haal
Vir 'n klein bietjie langer voor ek weer terug val
[Verse 2]
Terug in die hede voor 'n lessenaar
Verantwoordelikheid maak my moeg en naar
Terug in die hede waar ek onder is
Kan iemand my uit help voor ek lewe mis
[Chorus]
Hey, hey
Kan ons vir altyd jonk en danig bly
Hey, hey
Ek wil vir altyd jonk, dronk en danig bly
Ey, ey
Jonk, dronk en danig bly
Ey, ey
Jonk, dronk en danig
[Verse 3]
Kop onder water voel die golwe spoel
Weg my worries en my monsters en daai leë gevoel
Stop die strome ek wil asem haal
Op my voete kom voor ek weer terug val
[Verse 4]
Terug in die hede voor 'n lessenaar
Verantwoordelikheid maak my moeg en naar
Terug in die hede waar ek onder is
Kan iemand my uit help voor ek lewe mis
[Chorus]
Hey, hey
Kan ons vir altyd jonk en danig bly
Hey, hey
Ek wil vir altyd jonk, dronk en danig bly
Ey, ey
Jonk, dronk en danig bly
Ey, ey
Jonk, dronk en danig
[Verse 5]
Ek voel nog jonk
Ek voel nog danig
Mense leef te vinnig hou hulself konstant te haastig
Tussen deur moet jy jou life enjoy, vergeet van môre, lief vandag is mooi
[Verse 6]
Kom ons wees jonk
Kom ons wees danig
Kom ons wees lief, vat dinge stadig
Vergeet van gister
Vergeet vir môre
Tussen deur die blomme en die bome word ons hergebore
[Verse 7]
Jou pyn is waardig
Jou skaars is pragtig
Lief ons is dromers, die lief hebbers
Ons is jonk en danig
[Chorus]
Hey, hey
Ek wil vir altyd jonk en danig bly
Hey, hey
Kan ons vir altyd jonk, dronk en danig
[Chorus]
Hey, hey
Kan ons vir altyd jonk en danig bly
Hey, hey
Ek wil vir altyd jonk, dronk en danig bly
Ey, ey
Jonk, dronk en danig bly
Ey, ey
Jonk, dronk en danig
Written by: Kirsten Richard Schlebusch, Kyle Joshua Schlebusch