Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Irene-Louise Van Wyk
Irene-Louise Van Wyk
Vocals
Danny Smoke
Danny Smoke
Guitar
Liezel Pieters
Liezel Pieters
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Danny Smoke
Danny Smoke
Arranger
Roux Cloete
Roux Cloete
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Danny Smoke
Danny Smoke
Producer
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
Mastering Engineer

Lyrics

[Verse 1]
Jou lippe lyk soos moeilikheid
Wil bly maar moet eerder net hier
Uit kom
Sê ek maklik
Soos
Jou hande gly hier oor my wang
Jou stem so bewe bewe, maar nie bang nie
Nie sommer nie
[Verse 2]
En ek kan nie
Ek moenie maar ek gaan
Ek wil ek dink ek het
En ek kan nie
Ek moenie maar ek gaan
Dis per-ongeluk aspris
[Verse 3]
Dis so vinnig vir niks om iets te word
Dis hoe vinnig ek val vir jou
Ek kan nie maar ek gaan
Ek wil, ek dink ek het beheer verloor
[Verse 4]
My lyf baklei maar joune ook
'n Weghol veldbrand maak net
Skade
En goeie aande
Soos
Jou asem blaas hier in my nek
Ek weet nie of ek dit wil keer nie
Alweer nie (Alweer nie)
[Verse 5]
En ek kan nie
Ek moenie maar ek gaan
Ek wil ek dink ek het
En ek kan nie
Ek moenie maar ek gaan
Dis per-ongeluk aspris
[Verse 6]
Dis so vinnig vir niks om iets te word
Dis hoe vinnig ek val vir jou
Ek kan nie maar ek gaan
Ek wil ek dink ek het beheer verloor
[Verse 7]
Nader nader 'n bietjie nader
Jou reuk hier in my nek
Keer my weer
Ek het geen beheer
Verkeerde tyd verkeerde plek
Verkeerde jy verkeerde ek
[Verse 8]
En ek kan nie
Ek moenie maar ek gaan
Ek wil ek dink ek het
En ek kan nie
Ek moenie maar ek gaan
Dis ongeluk aspris
[Verse 9]
Dis so vinnig vir niks om iets te word
Dis hoe vinnig ek val vir jou
Ek kan nie maar ek gaan
Ek wil ek dink ek het beheer verloor
Ek kan nie maar ek gaan
Ek wil ek dink ek het beheer verloor
Written by: Danny Smoke, Roux Cloete
instagramSharePathic_arrow_out