Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Irene-Louise Van Wyk
Irene-Louise Van Wyk
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Emil Paul
Emil Paul
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Elke pad wat is of was het ook draaie
Mmh, elke tree wat ek kan gee oor jou paaie
Sal my reguit lei na jou
Jou ritme trek my in
[PreChorus]
Deur die nag en dag
Oor die hoog en laag in die rondte
Wil saam jou dans om elke draai wat die lewe swaai in ons rigting
[Chorus]
Ek sal reguit dans net na jou, oh, jou, oh
Ek sal reguit dans net na jou, oh, jou, oh
Ek sal reguit dans net na jou
[Verse 2]
Toe of oop, geen sirkels loop in een rigting
Mmh, selfs apart bly hierdie pad my ontvlugting
Wat ek reguit dans na jou
Jou met my maak meer sin
[PreChorus]
Deur die nag en dag
Oor die hoog en laag in die rondte
Wil saam jou dans om elke draai wat die lewe swaai in ons rigting
[Chorus]
Ek sal reguit dans net na jou, oh, jou, oh
Ek sal reguit dans net na jou, oh, jou, oh
Ek sal reguit dans net na jou
[Bridge]
Ek sal reguit draai, reguit swaai in jou rigting
Sal ek by kan hou, by kan hou by jou
Ek weet ek sou
[Verse 3]
Ooh, ek sal reguit dans net na jou
[PreChorus]
Deur die nag en dag
Oor die hoog en laag in die rondte
Wil saam jou dans om elke draai wat die lewe swaai in ons rigting
[Chorus]
Ek sal reguit dans net na jou, oh, jou, oh
Ek sal reguit dans net na jou, oh, jou, oh
Ek sal reguit dans net na jou
[Outro]
Ek sal reguit dans net na jou
Written by: Emil Paul
instagramSharePathic_arrow_out