Featured In
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Rooksein
Vocals
Renier Van Der Westhuizen
Vocals
Megan Danner
Vocals
Dian Maritz
Guitar
EWALD JANSEN VAN RENSBURG
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Renier Van Der Westhuizen
Composer
Megan Danner
Composer
Dian Maritz
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
EWALD JANSEN VAN RENSBURG
Producer
Rogan Kelsey
Mastering Engineer
Lyrics
[Verse 1]
Ek en jy het saam gestap
Nou blyk ons tyd verby poplap
Ek het aanhou vir jou wag
En toe kom steel jy my glimlag
En oh my toekoms skielik koud
Ek raak net so gou benoud
Sonder jou
En oh my vlerke afgesny
Ons tyd is so gou verby
En ek verlang na jou
[Verse 2]
Voel jy dan ook my trane?
Ek roep na jou genade nader
Voel jy dan ook my trane
Ek roep na jou genade nader?
[Verse 3]
Ek wou probeer
Maar toe verloor ek jou manier
Kon net nie keer
Ons het ons les geleer
En ek het ons tye saam ontleed
Jy wou mos altyd vir my preek
En dit het my gebreek
Probeer my asem op te hou
Ons tyd saam was net te gou
Ek verlang na jou
[Verse 4]
Voel jy dan ook my trane?
Ek roep na jou genade nader
Voel jy dan ook my trane?
Ek roep na jou genade nader
Ah-ah
Genade nader
Ah-ah
Genade nader
[Verse 5]
En ek lag en ek smag en ek verlang na jou sonlig
En ek soebat en smeek, so moeg voor gepreek
En ek lag en ek smag en ek verlang na jou sonlig
En ek soebat en smeek, so moeg voor gepreek
[Verse 6]
Genade nader, kom nader, nader (Kom nader, nader)
Genade nader, kom nader, nader
Voel jy dan ook my trane? (Voel jy dan ook my trane?)
Ek roep na jou genade nader
Voel jy dan ook my trane? (Voel jy dan ook my trane?)
Ek roep na jou genade nader
Ah-ah
Genade nader
Ah-ah
Genade nader
Written by: Dian Maritz, Megan Danner, Renier Van Der Westhuizen