Upcoming Concerts for Ivan Roux
Top Songs By Ivan Roux
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Ivan Roux
Vocals
Robin Kielly
Keyboards
Arno Grundling
Electric Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Georic Lomas
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Georic Lomas
Producer
Robin Kielly
Producer
Paulo Azevedo
Producer
Lyrics
[Verse 1]
Oh die wêreld is mal
Maar jy maak alles net so bietjie beter
En as ek so hard kan val
Dan weet ek daar is baie meer daar agter
[Verse 2]
Wanneer ek sien hoe jy lag
Maak jy die deure oop hier in my hart
Daar's iets in jou vat wat ek nie kan beskryf
Na elke dag is daar 'n leemte wat jy saam jou vat
[Chorus]
Al daai laatnag gedagtes oor jou
Gee nog 'n bietjie om aan vas te hou
En as jy by my staan
Gee ek nie om waar ons gaan
Want ek kry laatnag gedagtes oor
Laatnag gedagtes oor jou
[Verse 3]
As ek daai woorde sê
Dan weet ek, ek sal nooit weer terug kan gaan nie
Maar as ek nou aan jou dink
Met iemand anders, kan ek nie laat gaan nie
[Verse 4]
Wanneer ek sien hoe jy lag
Maak jy die deure oop hier in my hart
Daar's iets in jou vat wat ek nie kan beskryf
Na elke dag is daar 'n leemte wat jy saam jou vat
Dan los jy my met
[Chorus]
Al daai laatnag gedagtes oor jou
Gee nog 'n bietjie om aan vas te hou
En as jy by my staan
Gee ek nie om waar ons gaan
Want ek kry laatnag gedagtes oor
Laatnag gedagtes oor jou
[Verse 5]
Laataand gedagtes oor jou (Jou, oh-oh-oh)
Gee my net 'n bietjie om aan vas te hou
Vas te hou
[Chorus]
Al daai laatnag gedagtes oor jou
Gee nog 'n bietjie om aan vas te hou
En as jy by my staan
Gee ek nie om waar ons gaan
Want ek kry laatnag gedagtes oor
Laatnag gedagtes oor jou
[Verse 6]
Laatnag gedagtes oor jou
Written by: Georic Lomas