Credits

PERFORMING ARTISTS
Ivan Roux
Ivan Roux
Vocals
Denny Lalouette
Denny Lalouette
Musician
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Musician
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Musician
COMPOSITION & LYRICS
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Wat is dit
Wat voel ek binne my, sê my wat is dit?
Voel jy dit
Die bewe wat ek kry, sê my voel jy dit?
[Verse 2]
Dis jy wat dit doen aan my
My geluk in jou smile gekry
Deur die lewe na jou gelei
Tot in ewigheid
[Verse 3]
Daai gevoel in jou hart as ek jou sien
En daai hitte wat brand tot in jou siel
Die tevrede gaan slaap en die wakker raak
Dis liefde
[Verse 4]
Die enigste pyn wat lekker is
Jou so vinnig kan breek of regmaak
Dis liefde
Dis liefde
[Verse 5]
Beter as die opkoms van die son
Dit is beter as
Alles wat daar in my lewe is en daar ooit al was
[Verse 6]
Dis jy wat dit doen aan my
My geluk in jou smile gekry
Deur die lewe na jou gelei
Tot in ewigheid
[Verse 7]
Daai gevoel in jou hart as ek jou sien
En daai hitte wat brand tot in jou siel
Die tevrede gaan slaap en die wakker raak
Dis liefde
[Verse 8]
Die enigste pyn wat lekker is
Jou so vinnig kan breek of regmaak
Dis liefde
Dis liefde
[Verse 9]
Dis jy wat dit doen aan my
My geluk in jou smile gekry
Deur die lewe na jou gelei
Tot in ewigheid
[Verse 10]
Daai gevoel in jou hart as ek jou sien
En daai hitte wat brand tot in jou siel
Die tevrede gaan slaap en die wakker raak
Dis liefde (Dis liefde)
[Verse 11]
Die enigste pyn wat lekker is
Jou so vinnig kan breek of regmaak
Dis liefde
Dis liefde
Dis liefde
Written by: Johan Oberholzer
instagramSharePathic_arrow_out