Top Songs By Dewald Wasserfall
Credits
PERFORMING ARTISTS
Dewald Wasserfall
Performer
Murray Lubbe
Background Vocals
Danny Smoke
Guitar
Juan (Floors) Oosthuizen
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Dewald Wasserfall
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Murray Lubbe
Producer
Paulo Azevedo
Mastering Engineer
Arnold Coleske
Mastering Engineer
Lyrics
Daar's ʼn hele wye wêreld daar buite as jy net probeer
Die heelal se geheime opgeteken buite jou voordeur
So asem al die lewe in wat om jou lê
Soveel meer as wat ek jou kan sê
Want jy maak my vry
Maar dis net jou spore wat agterbly
En as jy gaan moet jy gaan in styl
My katedraal is hierdie highway
My kerk van teer my huis is die lang pad
Daar's 'n hele wye wêreld
Daar buite as jy net wou weet
Soveel meer as waaraan jy
Jou lewe lank jou blydskap meet
Geld is net papier dit koop nie liefde nie
Jy weet ek soek jou eerder nou net hier
Want jy maak my vry
Maar dis net jou spore wat agterbly
En as jy gaan moet jy gaan in styl
My katedraal is hierdie highway
My kerk van teer my huis is die lang pad
So asem nou die lewe in wat om jou lê
Soveel meer as wat ek jou kan sê
Want jy maak my vry
Maar dis net jou spore wat agterbly
En as jy gaan moet jy gaan in styl
My katedraal is hierdie highway
My kerk van teer my huis is die lang pad
Dis net jou spore wat agterbly
En as jy gaan moet jy gaan in styl
My katedraal is hierdie highway
My kerk van teer my huis is die lang pad
My huis is die lang pad
My huis is die lang pad
Written by: Dewald Wasserfall