Top Songs By Biggy
Credits
PERFORMING ARTISTS
Biggy
Rap
G-Boy
Rap
COMPOSITION & LYRICS
G-Boy
Composer
Hein Bosman
Composer
Adrian Entwhistle
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Hein Bosman
Producer
Lyrics
Ek wil ook lewe soos 'n laanie
Want ek wil ook lewe soos 'n laanie
En ek wil ook lewe soos 'n laanie
(Making lekker money, spend it like it's funny, ay)
Want ek wil ook lewe soos 'n laanie
(Stress is net nie daar nie, nee ons kan nie kla nie)
Ek soek 'n huis by die see al staan hy dol vokken leeg
Ek soek 'n kar in die driveway wat nie rerig beweeg
Ek soek sushi en kreef, ek soek my glas nooit leeg
Ek soek klere en skoene vir elke dag van die week
Ek soek goud om my nek
Ek soek goud in my bek
Ek soek security as iemand net stop by my hek
Ek soek 'n pool op my dak
Ek soek geld in my sak
Sodat ek kan koop wat ook al ek wil straight van die rak
Ek soek partys elke naweek in my tuin
Met ek en my girl wat net sip aan champagne
Ek soek om elke vokken hoek 'n Great Dane
Ek soek een van daai kaggels met die permanent flames
Ek soek 'n celler met die beste vokken wyn
Ek soek goue watches op my kas gepak in 'n ry
Ek soek diamonds en rubies op my chain
Ek soek hoe mure sodat ek kan lewe in geheim
Ek wil ook lewe soos 'n laanie
Making lekker money, spend it like it's funny, ay
Want ek wil ook lewe soos 'n laanie
Stress is net nie daar nie, nee ons kan nie kla nie, ay
En ek wil ook lewe soos 'n laanie
Making lekker money, spend it like it's funny, ay
Want ek wil ook lewe soos 'n laanie
Stress is net nie daar nie, nee ons kan nie kla nie, ay
Ek soek 'n huis in die berg met 'n kanon op my dak
Ek soek 'n sniper wat 24/7 bo op dit sak
Ek soek 'n kar en 'n trok, 'n bus en 'n van
Ek soek n' plaas in my yard , 'n aap, 'n giraffe en 'n perd
Ek soek' n paleis vir my ma en 'n huis vir my pa
Ek soek elke dag parties, but niemand verjaar
Ek soek grillz in my naam en 'n mill in my naam
Die mense se my style is sick, ek need 'n pil in my naam
Ek soek een en elke strain in my tuin
Sodat ek en my brasse lekker elke dag meditate
Ek soek daai cellar met die beste fokken wyn
En 'n lekker lewe waar ons celebrate en entertain
Ek soek 'n taxi met bass
Ek soek 'n spaceship vir space
Ek soek 'n dame wat my kan wys wat haar naam is en gooi
Ek soek my naam op 'n skyt
Caviar op my plate
Ja, ek wil ook soos 'n laanie uit steek in die tyd
Gboy en Big in die tyd
Julle word ge illiminate
Hulle sê ons is illuminati because ons maak hulle wys
Ek soek Bacardi met ys
Trance parties vir days
Ek soek 'n bar in my huis
Soos 'n laanie gewys
Ek wil ook lewe soos 'n laanie
Making lekker money, spend it like it's funny, ay
Want ek wil ook lewe soos 'n laanie
Stress is net nie daar nie, nee ons kan nie kla nie, ay
En ek wil ook lewe soos 'n laanie
Making lekker money, spend it like it's funny, ay
Want ek wil ook lewe soos 'n laanie
Stress is net nie daar nie, nee ons kan nie kla nie, ay
Written by: Adrian Entwhistle, G-Boy, Hein Bosman