Lyrics

[Verse 1]
Biggie
[Verse 2]
Jy't die body, jy't die boude, gooi dit af, af, af
Maak die ouens in die plek lekker laf, laf, laf
Sorry baby girl weet dis seker tough, tough, tough
Want ek weet jy hoor dit elke liewe dag, dag, dag
[Verse 3]

[Verse 4]
Rol in die jol, sien die kind van die oorkant
Sy't die tiepe lyf wat sonder sukkel my oë vang
Check haar op en af, sien die girl het ‘n groot
So loop tot daar by haar, wil vinnig net gou hoor kan
Ek en jy net coversate vir ‘n bietjie
[Verse 5]
Kom ek koop jou nog ‘n dop, chill net uit vir ‘n bietjie
Wil net sien hoe jy move so gooi dit uit vir ‘n bietjie
Want jy’t die tiepe body wat oor ek skryf in ‘n liedjie
Uh, gooi dit af, laat hy vryf op die grond
Het al die ouens in die plek met hulle tong uit die mond
Dis sout in die wond, want hy's so lekker vet en gerond
Smaak vleis op haai bene, lekker fris en gesond
[Verse 6]
So gooi dit af mama en bring hom terug
Laat hom bons tot hy raak aan jou rug
Gooi hom links en regs en in die lug
Jy kan hom gooi nes jy wil bring hom terug
[Verse 7]

[Verse 8]
Jy't die body, jy't die boude, gooi dit af, af, af
Maak die ouens in die plek lekker laf, laf, laf
Sorry baby girl weet dis seker tough, tough, tough
Want ek weet jy hoor dit elke liewe dag, dag, dag
[Verse 9]

[Verse 10]
Gooi dit af mama en laat hy stof maak
Jy laat die ouens rise hier binne soos 'n hofsaak
As die tunes begin loop gaan dit rof raak
Want die shots maak dat al alles lekker los raak
Ons raak lit en lekker warm, en die vibes kan jy voel
Sy wil dans teen 'n man maar ek hou maar net my cool
As sy af gaan met daai ding dan wens ek ek's 'n stoel
Don't stay in somerset maar ek soek die bitches in my pool
[Verse 11]
Jy't die body, jy't die boude, gooi dit af, af, af
Maak die ouens in die plek lekker laf, laf, laf
Sorry baby girl weet dis seker tough, tough, tough
Want ek weet jy hoor dit elke liewe dag, dag, dag
[Verse 12]
So gooi dit af mama en bring hom terug
Laat hom bons tot hy raak aan jou rug
Gooi hom links en regs en in die lug
Jy kan hom gooi nes jy wil bring hom terug
[Verse 13]

[Verse 14]
Jy't die body, jy't die boude
Jy't die body, jy't die boude
Jy't die body, jy't die boude
Jy't die body, jy't die boude
Written by: Adrian Entwhistle
instagramSharePathic_arrow_out