Top Songs By Biggy
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Biggy
Vocals
Ou Diamond
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Adrian Entwhistle
Composer
Duwayne De Souza
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
beatsbyhand
Producer
Lyrics
[Chorus]
Awe awe my ma se kind
Awe awe my ma se kind
Awe awe my ma se kind
Awe awe wat maak hulle?
Awe awe my ma se kind
Awe awe my ma se kind
Awe awe my ma se kind
Awe awe wat maak hulle?
[Verse 1]
Awe awe hoe lyk it?
Nah wat bra ek is duidelik
Maar you know what mos eintlik
Ek’s so kak kwaai jy ruik dit
Ons hare, fresh faded
Don’t vat kak, we make it
Jou kinnes, ons vry dit
Ons haal uit en ons wys dit
[Verse 2]
Heel bo en seated hier
Try step teen my maar dan kan hulle nie
Praat net kak cause they wanna be me
Maar wens net binne hulle doenit soos die
Kom jy deur na my plek met ‘n private jet
Is daar nogsteeds niemand hier so fly soos ek
Maak big boy moves, so mind my step
En if you don’t koppel, hou jou bek
[Chorus]
Awe awe my ma se kind
Awe awe my ma se kind
Awe awe my ma se kind
Awe awe wat maak hulle?
Awe awe my ma se kind
Awe awe my ma se kind
Awe awe my ma se kind
Awe awe ek sê
[Verse 3]
Ons jaag dit
Ons jaag dit
Ons jaag dit
Ons jaag dit
Ek praat van getalle van tye die way die lewe nou hier buite gaan kyk hier
Ons jaag dit
Ons jaag dit
[Chorus]
Awe awe my ma se kind
Awe awe my ma se kind
Awe awe my ma se kind
Awe awe wat maak hulle?
Awe awe my ma se kind
Awe awe my ma se kind
Awe awe my ma se kind
Awe
[Verse 4]
Nat kak wat step in die plek nou
Ons ruk die hele vibe van die get go
Maak die girls wil blok soos lego
En ons botter hulle brood noem my sasko
Blink altyd mooi soos ‘n bles ou
Gryp al die oë as ek rap gou
Beter jou chick hier moet weg hou
Want vinnig is haar voël in haar nes ou
[Verse 5]
Oeh, in die huis soos decor
Ons is hier vir alles en ons take more
Niemand daar buite hier soos my dawg
En ek’s af van die leash en ek byt ook
[Verse 6]
Loop in dan is jou ou tyd verby
Kry so baie kaas en dis great vir my
Kan maar kak praat net hate vir my
As die shine te bright is dan kyk verby
[Chorus]
Awe awe my ma se kind
Awe awe my ma se kind
Awe awe my ma se kind
Awe awe wat maak hulle?
Awe awe my ma se kind
Awe awe my ma se kind
Awe awe my ma se kind
Awe awe ek sê
[Verse 7]
Ons jaag dit
Ons jaag dit
Ons jaag dit
Ons jaag dit
[Chorus]
Awe awe my ma se kind
Awe awe my ma se kind
Awe awe my ma se kind
Awe awe wat maak hulle?
Written by: Adrian Entwhistle, Duwayne De Souza