Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Jack Parow
Jack Parow
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Zander Tyler
Zander Tyler
Composer
Justin de Nobrega
Justin de Nobrega
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Justin de Nobrega
Justin de Nobrega
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Uh, Jack Parow in jou moeder fokken huisie
[Verse 2]
Jy dink jy's cooler as ekke
Want jy rook Yves Saint Laurent sigarette
Jy dink jy's cooler as ekke
Want jy't 'n tattoo van 'n slang op jou tette
Jy dink jy's cooler as ek
Want jy't 'n plakkaat van Led Zeppelin bo jou bed
Jy dink jy's cooler as ek
Want jy's elke jaar by die J&B Met
[Verse 3]
Jy's ou nuus, ek kom met rou beats
Jy lê en wag, ek gan soek iets
Jy's ice tea, ek's witblits
Jy's lite bier, ek's spirits
Jy's die ou met die new fresh look
Ek's die ou met die Pep Stores broek
Ek watch jou, jy koekeloer oukes
Jy forward nog Vernon Koekemoer jokes
[Verse 4]
Ek's fantasties, jy's spasties
Ek vat an poppies, jy raak aan klein kids
Jy's Tim Voster, ek's Chris Edwards
Jy's innie bosse, ek rol innie vet shit
Jy's boring soos liedjies ommie kampvuur
My styl slick sneak suutjies soos 'n vampier
Jou styl kak sag soos 'n marshmallow
Meisies skree vir net (One night in Parow)
[Verse 5]
Jy dink jy's cooler as ekke
Want jy hang saam met models en ek hang saam met slette
Jy dink jy's cooler as ekke
Want ek's 'n rapper en jy sing in falsette
Jy dink jy's cooler as ek
Want ek ry op met die bus en jy vlieg op met 'n jet
Jy dink jy's cooler as ek
Want jy ry in 'n Peugeot twee nul ses
[Verse 6]
Jy rol met 'n selfoon in jou pen
Ek rol nog met 'n 3310
My styl gooi sexy korrek
Jy dra nog damn Mr Price Red
As ek instap skrikkie hele fokken bar
Jy kry nog fokol geld by jou ma
Ek los die hele jol papnat
As jy instap begin die hele jollie pad vat
[Verse 7]
Ek's Amerika, jy's Irak
Ek bom jou laat die kak slaap spat
Ek's 'n Bic pen, jy's 'n Mont Blanc
Jy loop rond met fokken schuim op jou mond-rand
Ek's original jy's ge-copy
Ek's 'n flash drive jy's 'n floppy
Jy maak of jy alles het ma jy's fake
Jack Parow bra ek lewe soos 'n straatmeit
[Verse 8]
Jy dink jy's cooler as ekke
Want jy drink by Ku De Ta en ek drink by De Dekke
Jy dink jy's cooler as ekke
Want jy's die gentleman, bra eksie prette
Jy dink jy's cooler as ek
Want ek hou vakansie in Hartenbos en jy hou vakansie in Quebec
Jy dink jy's cooler as ek
Omdat jy die nuwe issue van One Small Seed het
[Verse 9]
Jack Parow bra ek is woes
Jy eet caviar en couscous
Ek drink Klipdrif, jy drink Peroni
Jy't vriende in Swede, ek het vriende in Benoni
Ek koop al my klere by die local Pep Stores save more
Jy koop al jou blerrie klere by a store
Jy dra net fokken Polo shirts
Shame, jy luister na die Dirty Skirts
[Verse 10]
My naam's Parow, dik heavy uitgeskollie
Jy lyk soos Jeremy de Tollie
Jack Parow, die life van die party
Jy dra net, uh-uh, Issey Miyake
Jy's too cool for school, ek's mos kief
Ek's grasshoppers, jy's Le coq sportief
Jy lat die koek flop, ek laat die huis rys
Jou meisie het 'n foto van my pill op haar Space Case
[Verse 11]
Jy dink jy's cooler as ekke
Want jy rook Yves Saint Laurent sigarette
Jy dink jy's cooler as ekke
Want jy't 'n tattoo van 'n slang op jou tette
Jy dink jy's cooler as ek
Want jy't 'n plakkaat van Led Zeppelin bo jou bed
Jy dink jy's cooler as ek
Want jy's elke jaar by die J&B Met
[Verse 12]
Uh, Jack Parow, poes
Written by: Justin de Nobrega, Zander Tyler
instagramSharePathic_arrow_out