Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Early B
Early B
Vocals
Vaughan Vernovian Fourie
Vaughan Vernovian Fourie
Programming
COMPOSITION & LYRICS
Early B
Early B
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Vaughan Vernovian Fourie
Vaughan Vernovian Fourie
Producer

Lyrics

Yeah yeah, kyk hier ek is op die Whatsapp met 'n girlie wat ek met chat
Haar status wys I'm feeling kinky ek check hehe
Ek gooi 'n lyn soos how's the weather? sy sê wet wet
Ek reply 'n mal emoticon wat laat sy bek lek
Ek vra haar what you wearing, sy sê towel, ek vra where's that?
It's only on my hair, ek kyk jinne die gear neh
Ek wys haar this is sounding like you wanna sex chat
Sy wys for that I'll settle 'cause you just get to come get that
Ek wys haar hey tsek ah
Sê my waar jou huis gou
En as jy home alone is gaan ek somme ry nou
Sy wys my now come, ek wys haar ek gaan gly nou
Ek klim in my kar en ry soos 'n insane ou
Sy stuur haar location ek set my destination
Op die GPS hier binne in my ry ding, ek park op die pavement en hardloop in die huis in
My bru ek trek my uit sommer sonder hesitation
Die kindjie wys my, wag let ek gou net asem haal
Jy gaan aan lyk dit is die laaste mal
Ek wys haar jy, jy was dan nou lekker slim aanhou ne
Nou gaan jy bid vir jou pouse
Sy sê my wag laat ek gou net asem haal
Jy gaan aan lyk dit is die laaste mal
Ek wys haar jy, jy was dan nou lekker slim aanhou ne
Nou gaan jy bid vir jou pouse
Ok nou long story short ons is binne in die kamer
Ek is lekker moeg ek wys haar bring vir my water
Sy vra my is jy kla? Jinne jy's net 'n prater
Ek wys haar baba gee my net 'n kans tot later
Toe ek klaar bedaar het alles nca geraak het
Situasie het gestuig toe set ek wee my target
Wys haar daas hy daas it, laat ek baas geraak het
Kom ek wys julle gou hoe 'n man ok lank gelast het
Op die bed ja, en op die vloer toe weer op die stoel
Toe val ons laat ons sloer, toe's sy in die deur
Lyk die kindjie loer, en ek kyk myself in die spieël en bekyk my moves
Haar hand is op die grond bra skree sommer hops ja
Van ek kry te lekker man ek gaan aan soos 'n pornstar, gefotcha
Ek maak dit hot bra, ek maak haar bene lam, haar knieë drop toe sy nog op staan
Die kindjie wys my, wag let ek gou net asem haal
Jy gaan aan lyk dit is die laaste mal
Ek wys haar jy, jy was dan nou lekker slim aanhou ne
Nou gaan jy bid vir jou pouse
Sy sê my wag laat ek gou net asem haal
Jy gaan aan lyk dit is die laaste mal
Ek wys haar jy, jy was dan nou lekker slim aanhou ne
Nou gaan jy bid vir jou pouse
Nou is ek dik moeg, kla geperform
Jisso man die kindjies like chowt op die grond
Ek vat 'n pic, hashtag ding dong
Stuur dit met 'n caption hou jou nog slim jong
Sy wys my jy's 'n baas van 'n klong
Ek hoop nie die neighbours het die geraas gehoor nie jong
Ek maak nog 'n joke en sê die straat ken van ons
Toe hoor ek 'n woohm woohm, ooh shit haar pa is op die lawn
Ek wys haar jy jy, waar's my klere ooh jinne?
Die kind staan en kyk my met groot oë en sy bewe
Sy wys my gaan, hardloop vir jou lewe
Ek vra haar waar's die agter deur sy sê my pa is wreed wuh
Ek trek my broek aan, agterste voor
Die tekkie lê onder die couch langs aan sy boor
Ek check ne wat vandag het ek verloor
Wys hom straight want toe maak die deur oop
Ek sê sommer oom wag, laat ek net gou asem haal
Ek belowe oom dit is die laaste mal
Hy wys my hey
In my huis was jy die ou ne
Nou gaan jy bid vir jou pouse
Oom wag, laat ek net gou asem haal
Ek belowe oom dit is die laaste mal
Hy wys my hey
In my huis was jy die ou ne
Nou gaan jy bid vir jou pouse
Written by: Early B
instagramSharePathic_arrow_out