Lyrics

Moeg vir die plaas, ek dink die ding moet nou dorp toe
Vellies in die kas, ek trek my wit skoene aan
Noem my 'n Hilux, want dis hoe ek rol
Vergeet van môre, vanaand gaan ons jol
Toe ek in gewaltz kom by die hotste club in die dorp
Toe sien ek hierdie meisie op die dansvloer dans
Ek weet sy ken haar storie, want almal kyk vir haar
Toe doen sy iets heel onverwags, want toe die beat drop
Toe skud sy heupe
Sy skud haar heupe
Links na regs
Skud sy heupe
Sy skud haar heupe
Links na regs
Skud sy heupe
Sy skud haar heupe
Nou dat die drop verby is, nou stap ek bietjie nader
Ek dink ek toets my luck en gaan praat met die meisie
Ek sê, "Jis, jy’t heupe en jy weet hoe hulle werk
Gee jy ekstra klasse en het jy 'n plek vir n man soos ek?"
Jy’s nat, ek's glad, kom ons gly
Ek ken die strate, waar wil jy vry?
Ek lê nader vir 'n soen
Ek weet dis wat ek moet doen
Toe haar lippe myne raak, toe weet ek wat gebeur
Ek voel die energie van haar deur my beweeg
Nou weet ons presies wat volgende gebeur
En toe, toe die beat drop
Toe skud sy heupe
Sy skud haar heupe
Links na regs
Skud sy heupe
Sy skud haar heupe
Links na regs
Skud sy heupe
Sy skud haar heupe
Sy skud haar heupe
Links na regs
Skud sy heupe
Sy skud haar heupe
Dit was Bevok
En ek hoop julle heupe skud nog vir die res van julle lewens
En as jy 'n girl het wat haar heupe kan skud
Hou haar in toom want sy maak die manne room
Written by: Hein Bosman, Hendrik Nieuwoudt
instagramSharePathic_arrow_out