Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Loufi
Loufi
Rap
COMPOSITION & LYRICS
Jean-Luc Handel
Jean-Luc Handel
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Levin Adams
Levin Adams
Mixing Engineer
Rogan Kelsey
Rogan Kelsey
Mastering Engineer

Lyrics

Ek lus 'n tjoppie en 'n doppie, maar ek lus nie vir kook nie
Ek smaak 'n broodjie of 'n potjie, maar nie op die stoof nie
Ek smaak vir braai
Ek smaak vir braai
Ek lus 'n tjoppie en 'n doppie, maar ek lus nie vir kook nie
Ek smaak 'n broodjie of 'n potjie, maar nie op die stoof nie
Ek smaak vir braai
Ek smaak vir braai
Nou gaan ons braai
Put die kids in die backseat
Bring die braaipakkie campings
Bring die flask en die plastics
Bluetooth speaker, we're dancing
Trek net aan, niks fancy
Bring die kussings en 'n bersie
Onthou die tjops en die vlerkies
Onthou die dop en die matches
Hey, man, ek het lankal die matches
Oukei, ek sê net die campings, yoh
Al lankal pedantics
Kom ons gaan net, hou op panic
Sy's like, "Jy, wie panic?"
Ek bly toe stil, lekker passive
Smaak net line, don't gas it
Smaak ek smoke 'n bietjie vis
We pull up to the spot, start unpacking
Ek kry die vuurtjie reg, no matches
Ek's like, "I thought you the matches"
Sy's like, "I thought you the matches"
Ek lus 'n tjoppie en 'n doppie, maar ek lus nie vir kook nie
Ek smaak 'n broodjie of 'n potjie, maar nie op die stoof nie
Ek smaak vir braai
Ek smaak vir braai
Ek lus 'n tjoppie en 'n doppie, maar ek lus nie vir kook nie
Ek smaak 'n broodjie of 'n potjie, maar nie op die stoof nie
Ek smaak vir braai
Ek smaak vir braai
Nou gaan ons braai
Oukei, now we don't have matches
En dit raak donker, damn it
Ek smaak mos die light steek my mense
Maar net nou ruik ek die vleis, lekker
I came here to braai en relax, yoh
I came for the vibe, not the attention
Het ons die lights in the tente?
Sy's like I thought you have the tente
I'm like, "I thought you have the tente"
She's like, "You pack the tente"
I then wys to remember
Ek gooi my sommer deur 'n venster
Koel maar toe af oor wie bou
We got dop and 'n gazebo
'n Bed and 'n bakkie if we kip nou
We have a car lighter we can use gou
Sy's like, "Wat soek jy nou?
I took out the lighter to charge my phone
And I left it home"
I'm like why would you leave it at home, yoh
Ek lus 'n tjoppie en 'n doppie, maar ek lus nie vir kook nie
Ek smaak 'n broodjie of 'n potjie, maar nie op die stoof nie
Ek smaak vir braai
Ek smaak vir braai
Nou gaan ons braai
Nou gaan ons braai
Nou gaan ons braai
Nou's ek dik die moer in
Ek smaak 'n tjop en 'n dop
Not this deurmekaar goete
Ek pak maar alles once off
Kids is maar in die kar nog
Ek wil my vrou langs die pad drop
Want ek's like, "Hoe kan jy, nee?"
Yoh, ons pull maar tot by die huis op
Ek pak die vuur, kry die vleis en die dop
Net soos ek die vuur like
Sien 'n druppel in my drink in drop
Daar begin dit reën, ek gee op
Ek lus 'n tjoppie en 'n doppie, maar ek lus nie vir kook nie
Ek smaak 'n broodjie of 'n potjie, maar nie op die stoof nie
Ek smaak vir braai
Ek smaak vir braai
Ek lus 'n tjoppie en 'n doppie, maar ek lus nie vir kook nie
Ek smaak 'n broodjie of 'n potjie, maar nie op die stoof nie
Ek smaak vir braai
Ek smaak vir braai
Nou gaan ons braai
Written by: Jean-Luc Handel
instagramSharePathic_arrow_out