Top Songs By Biggy
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Biggy
Vocals
Early B
Vocals
beatsbyhand
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Adrian Entwhistle
Composer
Earl Swartz
Composer
Hein Bosman
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
beatsbyhand
Producer
Lyrics
Al het jy
Al het jy
Al het jy six pack of rolle
Meisie skud jou holle
Sak hom af tot onder
As jy weet die beat donner, hey
Die is jou jam, die is jou jam
Maak hom spread soos peanut butter want jy weet die is jou jam
Al het jy six pack of rolle
Meisie skud jou holle
Sak hom af tot onder
As jy weet die beat donner, hey
Die is jou jam (Ja, jy's, ja, jy's) Die is jou jam
Maak hom spread soos peanut butter want jy weet die is jou jam
(Hey, dis Early B, yeah)
I like big bums and I cannot lie
Ek is die peanut butter vir jou two slice
Want as ek jou sien skud, baba, holy shit
Jitit, gee die kind 'n two ply
Want jy is dit, ek's die witness
Jou biskit is te bedruk is diftig
Is giftig, maak 'n man belustig
Kyk hoe wange roll as sy net ha rug lig
Jitit, ek is altyd lus vi dit
Julle weet ek kom net om die ding te ruk
Gooi jou blaaie in die lig, baba, flip the script
Now break it down, baba, skit, skit
Raak wys, ja, chise ek is hiesa
Skud dai holle toe the beat ma
Sak hom af tot hie, ja
Want ek en Biggy kom jiggy nou for the thick ones, ja
Al het jy six pack of rolle
Meisie skud jou holle
Sak hom af tot onder
As jy weet die beat donner, hey
Die is jou jam, die is jou jam
Maak hom spread soos peanut butter want jy weet die is jou jam
Uhm, rol op by die jol like wat-wat
B-I-G-G-Y laat jou gat klap
Los vir babygirl met 'n nat kat
Elke keer as ek aan haar gat vat
My rympies slat ha gat sak
Sy bring hom van die kant af
Ons verstaan sy kan nie help nie want
Ek en Early B haal die dak af
‘n Body van die boonste rak af
Sy's tasty, oh, so sappig
Not shy to show af
Sy staan daar by die jol like lag-lag
Want ha body doen it, doen it
Sy weet jy voel it, voel it
So if you have a lekke lyfie, come on move it, move it
Al het jy six pack of rolle
Meisie skud jou holle
Sak hom af tot onder
As jy weet die beat donner, hey
Die is jou jam, die is jou jam
Maak hom spread soos peanut butter want jy weet die is jou jam
Al het jy six pack of rolle
Meisie skud jou holle
Sak hom af tot onder
As jy weet die beat donner, hey
Die is jou jam, die is jou jam
Maak hom spread soos peanut butter want jy weet die is jou jam
Al het jy
Die is jou jam
Written by: Adrian Entwhistle, Earl Swartz, Hein Bosman