Top Songs By Biggy
Credits
PERFORMING ARTISTS
Biggy
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Adrian Entwhistle
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Adrian Entwhistle
Executive Producer
Hein Bosman
Producer
Lyrics
(Hey) Sy soek maar net 'n stukkie
Sy lê net vir 'n rukkie
Sy krap waar dit nie jeuk nie
By elke Koos en Frikkie, hey
Sy is 'n loskind
Sy is 'n loskind, hey
Sy is 'n loskind
Daai kind is los
Kom ek skryf net gou 'n liedjie
Oor so ander sussie
Wat ek weet 'n bietjie
Te veel hou van die piepie
Sy jaag net vir die ouens
Wat lekker gebou is
Sê dat sy vir jou is
Maar kyk weer is dit overs
Sy soek maar net 'n vry ding
Met 'n lekker ry ding
Vra jou is jou pay in
Want anderste is sy min
Sy soek maar net daai stroop
Wat reg is vir haar brood
Daai bene gaan net oop
As sy weet die geld is groot
So famous waar sy gaan
Want sy laat die bekke hang
Van elke vrou se man
Sy doen dit net vir fun
Sy los jou jealous, hey
Sy is 'n menace, hey
Sy wil geken is
Tot sy pay vir pampers, hey
(Hey) Sy soek maar net 'n stukkie
Sy lê net vir 'n rukkie
Sy krap waar dit nie jeuk nie
By elke Koos en Frikkie, hey
Sy is 'n loskind
Sy is 'n loskind, hey
Sy is 'n loskind
Daai kind is los
Sy’s elke naweek in die club
Met haar klere in haar sak
Duk opsoek na 'n bra
Wat haar huistoe sal vat
Sy soek 'n lover
Hou dit undercover
Want hy moet haar mos mooi maak
Vir al die ander brasse (Haibo)
Sy wil mos lewe vir die naweek
Die oë moet mos op haar wees
As dit kom by op die paal wees
Gaan sy wonder wie kan pa wees
Want almal kry 'n beurt
Al die ouens het haar beet
Dink dat jy skud nog so lekker
Dan het sy al klaar vergeet
Wat jou naam is
Min oor wie sy saam is
Want al wat tel is wat jy ry
En hoeveel op jou kaart is, hey
Jy moenie val nie, hey
Ek sê jou buddy
Want as jy weer kyk het jy siektes
En uncinci mali, hey
Sy soek maar net 'n stukkie
Sy lê net vir 'n rukkie
Sy krap waar dit nie jeuk nie
By elke Koos en Frikkie, hey
Sy is 'n loskind
Sy is 'n loskind, hey
Sy is 'n loskind
Daai kind is los
Daai kind is los
Sy is 'n loskind
Sy is 'n loskind, hey
Sy is 'n loskind
Daai kind is los
Written by: Adrian Entwhistle