Upcoming Concerts for Laurika Rauch
Featured In
Top Songs By Laurika Rauch
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Laurika Rauch
Vocals
Johan Oberholzer
Background Vocals
Gideon Botes
Electric Guitar
Arnold Coleske
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Johan Oberholzer
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Gideon Botes
Producer
Arnold Coleske
Producer
Paulo Azevedo
Producer
Lyrics
[Verse 1]
Nog voor ek jou geken het
Was ek lief vir jou
Voor ek jou hart gewen het
Kon ek jou onthou
Belaglik, maar ek sê net
As ek kon, dan sou ek nou
Net vir ons kastele in die wolke bou
[Verse 2]
Nog voor ek jou geken het
Was ek al gereed
Om al die donker jare
Vinnig te vergeet
En as my lewe klaar is
Kan jy dit verseker weet
Al my tyd saam jou sal ek nooit kan vergeet
[Chorus]
Die son en die maan
Sal dit bitter mooi verstaan
Want die een mis die ander
As hy sak en sy op gaan
Net verseker, ek weet dit
So kom ek sê dit net
Was verlief nog voor ek jou geken het
Was verlief nog voor ek jou geken het
[Verse 3]
Nog voor ek jou geken het
Het ek jou gemis
Ons lewe bymekaar tot
Ons eendag oud is
Jy weet ek's altyd daar, sê my net
Sal jou uit die donker red
Was verlief nog voor ek jou geken het
[Chorus]
Die son en die maan
Sal dit bitter mooi verstaan
Want die een mis die ander
As hy sak en sy op gaan
Net verseker, ek weet dit
So kom ek sê dit net
Was verlief nog voor ek jou geken het
[Outro]
Was verlief nog voor ek jou geken het
Written by: Johan Oberholzer