Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Loufi
Loufi
Rap
COMPOSITION & LYRICS
Loufi
Loufi
Composer
Jayms
Jayms
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
James Westraadt
James Westraadt
Producer

Lyrics

Outfit vir elke dag
Koop nuwe tekkies, in plaas van die oues was
Name brands in my kas
Betaal my rent sommer uit my sak
Tip net 'n duisend Rand
Maak nie saak waar ons gaan
Koop bottels binne die club
Het sommer vir alles betaal
Ek't 'n driver vir my kar
Huis up in die hills met 'n dak van glas
(Uh, jy't nou net gesê dat jy betaal jou rent uit jou sak uit
En dat jy't 'n huis met glas dak
Uh, meneer, jy's uitgevang)
Reality is, ek is broke
Verkoop my kar-kar om te cope
Uber app op my phone
Maar laai my drie huise van my home
(Want ek kan nie eers betaal, dog)
Reality is ek is broke
Verkoop my kar-kar om te cope
Uber app op my phone
Maar laai my drie huise van my home
(Sodat ek kan hardloop)
Ek kan nie flex op wat ek het nie
Ry skaars my kar omdat ek nie olie check nie
Ek drink Seatle koffie in die oggend, net as iemand betaal vir dit
Maar vat die free one once dit op pop
Dra my broeke meer as een keer
Sometimes dra ek een broek sommer heel week
Ek bly in 'n servi in die yard
Sometimes is ek vas gepark
My washing kom net nie klaar
Want is altyd wasgoed op die draad
Uhm, het ek gesê dat my ma my wifi betaal?
Reality is, ek is broke
Verkoop my kar-kar om te cope
Uber app op my phone
Maar laai my drie huise van my home
(Want ek kan nie eers betaal, dog)
Reality is, ek is broke
Verkoop my kar, kar om te cope
Uber app op my phone
Maar laai my drie huise van my home
(Sodat ek kan hardloop)
Op Instagram live ek die high life
My music lyk dit pop (Kyk in my highlights)
But come on guys, kom ons wees honest oor alles, ek sal begin
My laaste flight Joburg toe het Bouwer betaal
En dit lyk ek flex elke dag, maar hier's die reality van dit
Ek het nie eers geld vir DSTV of Netflix nie
Ek het nie eers geld om net te gaan fliek nie
Ek het nie eers geld vir 'n DVD nie
Ek het nie eers geld vir jou om movies te sit op 'n USB stick nie
Anyway laat ek jou wys
Ons almal sit en bid vir better days
Betaal almal terug met ons pay
Die struggle op die oomblik is oukei
Want eendag gaan ons dit maak
Dan sal ons hierdie sukkel kan verstaan
Maar vir die time being as iemand my vra
'n Man is platsak
Reality is, ek is broke
Verkoop my kar-kar om te cope
Uber app op my phone
Maar laai my drie huise van my home
(Want ek kan nie eers betaal, dog)
Reality is, ek is broke
Verkoop my kar-kar om te cope
Uber app op my phone
Maar laai my drie huise van my home
(Sodat ek kan hardloop)
Written by: Jayms, Loufi
instagramSharePathic_arrow_out