Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Loufi
Vocals
Jayms
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Jean-Luc Handel
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Jayms
Producer
Peach Van Pletzen
Mixing Engineer
Lyrics
[Verse 1]
Ek staan op in die oggend niks geld in my sak
Reality is ek is broke ‘n bietjie platter as plat
Ek try away kyk dit may day skop my in die gat
Ek vat my laaste bietjie sente en ek kry my ‘n gun
[Verse 2]
Ek staan op in die oggend niks geld in my sak
Reality is ek is broke ‘n bietjie platter as plat
Ek try away kyk dit may day skop my in die gat
Ek vat my laaste bietjie sente en ek kry my ‘n
[Verse 3]
Vandag gaan ons ‘n bank rob
Vandag gaan ons ‘n ey
Vandag gaan ons ‘n ey
Vandag gaan ons ‘n bank rob
Vandag gaan ons ‘n
Vandag gaan ons ‘n ey
Vandag gaan ons ‘n bank rob
Vandag gaan ons ‘n
Vandag gaan ons ‘n ey
Vandag gaan ons 'n bank Rob
Vandag gaan ons ‘n
Vandag gaan ons ‘n ey
Vandag gaan ons ‘n
[Verse 4]
Ek staan op in die oggend sukeling to wake up
Ek check my foon en kry ‘n message iets van nog ‘n pay cut
My overtime is overdue en skuld bly vir my bel
Ek’s in die shower maak toe klaar, en kry ‘n call van my pel
Hy sê die petrol prys is moertoe en gaan op met ‘n Rand
Ek kry my fiets toe in die garage en begin dit te trap
Nou’s ek ‘n hele paar minute verder van die werk af
My phone lui weer dis hy weer (jy’s laat vir die span)
[Verse 5]
Ek staan op in die oggend niks geld in my sak
Reality is ek is broke ‘n bietjie platter as plat
Ek try away kyk dit may day skop my in die gat
Ek vat my laaste bietjie sente en ek kry my ‘n gun
[Verse 6]
Ek staan op in die oggend niks geld in my sak
Reality is ek is broke ‘n bietjie platter as plat
Ek try away kyk dit may day skop my in die gat
Ek vat my laaste bietjie sente en ek kry my ‘n
[Verse 7]
Vandag gaan ons ‘n bank rob
Vandag gaan ons ‘n ey
Vandag gaan ons ‘n ey
Vandag gaan ons ‘n bank rob
Vandag gaan ons ‘n
Vandag gaan ons ‘n ey
Vandag gaan ons ‘n bank rob
Vandag gaan ons ‘n
Vandag gaan ons ‘n ey
Vandag gaan ons ‘n bank rob
Vandag gaan ons ‘n
Vandag gaan ons ‘n ey
Vandag gaan ons 'n
[Verse 8]
Nou sit ek jobless en topless
Met ‘n bier in my hand
Ek check ek kan nie meer so siti
Moet opkom met ‘n plan
[Verse 9]
Ek kry my spaarbussie uit en skut hom ook laat hy kak
Al wat daar uit geval het was nie eers genoeg vir ‘n melk
Wat my phone weer vibrate en ek die nommer so kyk
Sien ek dis Nedbank hulle is seker weer opsoek ook na my
Ek’s van die dae wat ons ‘n brood koop met change in ons sak
Nou betaal ons almal krag en hulle sit dit steeds af
[Verse 10]
Ek staan op in die oggend niks geld in my sak
Reality is ek is broke ‘n bietjie platter as plat
Ek try away kyk dit may day skop my in die gat
Ek vat my laaste bietjie sente en ek kry my ‘n gun
[Verse 11]
Ek staan op in die oggend niks geld in my sak
Reality is ek is broke ‘n bietjie platter as plat
Ek try away kyk dit may day skop my in die gat
Ek vat my laaste bietjie sente en ek kry my ‘n
[Verse 12]
Vandag gaan ons 'n bank rob
Vandag gaan ons ‘n ey
Vandag gaan ons ‘n ey
Vandag gaan ons 'n bank rob
Vandag gaan ons ‘n
Vandag gaan ons ‘n ey
Vandag gaan ons 'n bank rob
Vandag gaan ons ‘n
Vandag gaan ons ‘n ey
Vandag gaan ons 'n bank rob
Vandag gaan ons ‘n
Vandag gaan ons ‘n ey
[Verse 13]
Vandag gaan ons ‘n bank rob
Vandag gaan ons ‘n
Vandag gaan ons ‘n ey
Vandag gaan ons 'n bank rob
Vandag gaan ons ‘n ey
Vandag gaan ons ‘n ey
Vandag gaan ons 'n bank rob
Written by: Jean-Luc Handel