Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Danny Smoke
Danny Smoke
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Danny Smoke
Danny Smoke
Composer
Rochelle Rautenbach
Rochelle Rautenbach
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Ek wil dit nie keer
Ek gaan net eerlik wees
Mooi was nog nooit lelik nie
Jy lyk so skaam
As jy hier voor my staan
En dit laat my wonder of jy weet
Of het jy dalk vergeet?
[Chorus]
Jy’t ‘n lyf, lyf
‘n Lyf vir yskas skuif, skuif
'n Stywe broekie
Boerpampoene
Bloedrooi skoene
Lus om die dorp te verf
[Chorus]
Jy’t ‘n lyf, lyf
‘n Lyf vir yskas skuif my ding
Ek wil die heelaand vir jou sing
Want jy’t ‘n lyf vir yskas skuif
Jy’t ‘n lyf vir yskas skuif
Ooh
[Verse 2]
Het jy geweet?
Hoe jy my hart omkeer?
Hoe jy my wêreld meet met elke liewe tree?
Hou aan bou
Wees net in die hier en nou
Dit was nog altyd jy en sal so bly
Vir ewig aan my sy
[Chorus]
Jy’t ‘n lyf, lyf
‘n Lyf vir yskas skuif, skuif
Stywe broekie
Boerpampoene
Bloedrooi skoene
Lus om die dorp te verf
[Chorus]
Jy’t ‘n lyf, lyf
‘n Lyf vir yskas skuif my ding
Ek wil die heelaand vir jou sing
Want jy’t ‘n lyf vir yskas skuif
Jy’t ‘n lyf vir yskas skuif
[Bridge]
Kan myself nie keer nie
Wag dat iets gebeur nie
Daar's meel op die vloer laat ons voete roer
[Chorus]
Jy’t ‘n lyf, lyf
‘n Lyf vir yskas skuif, skuif
Stywe broekie
Boerpampoene
Bloedrooi skoene
Lus om die dorp te verf
[Chorus]
Jy’t ‘n lyf, lyf
‘n Lyf vir yskas skuif, skuif
Stywe broekie
Boerpampoene
Bloedrooi skoene
Lus om die dorp te verf
[Chorus]
Jy’t ‘n lyf, lyf
‘n Lyf vir yskas skuif my ding
Ek sal die heelaand vir jou sing
Want jy’t ‘n lyf vir yskas skuif
Jy’t ‘n lyf vir yskas skuif
[Outro]
Ooh
Jy’t ‘n lyf vir yskas skuif
Ooh
Want jy’t ‘n lyf vir yskas skuif
Written by: Danny Smoke, Rochelle Rautenbach
instagramSharePathic_arrow_out