Music Video

Karlien van Jaarsveld - Jakkals Trou met Wolf se Vrou (HD)
Watch Karlien van Jaarsveld - Jakkals Trou met Wolf se Vrou (HD) on YouTube

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Karlien Van Jaarsveld
Karlien Van Jaarsveld
Vocals
Robin Kielly
Robin Kielly
Programming
Bruce Wallace
Bruce Wallace
Drums
Denny Lalouette
Denny Lalouette
Bass Guitar
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Guitar
Carlé Van Deventer
Carlé Van Deventer
Background Vocals
Sasha Smith
Sasha Smith
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Johan Vorster
Johan Vorster
Composer
Adolf Vorster
Adolf Vorster
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Robin Kielly
Robin Kielly
Producer

Lyrics

Wat het sy wat ek nie het
En hoe het sy jou hart gewen
Ek wens ek kon dit als verstaan
Want hoe neem ʼn mens afskeid
As jy nie wil gaan
En ek het jou steeds nodig
Het jy nie ook vir my
Van wat het jy gaan wegvlug
Toe jy iemand anders kry
Jakkals trou met wolf se vrou
En jy breek my hart alweer maar ek onthou
Toe jy jou arms om my vou ek mis jou nou
En ek wens ek kon jou vashou
Maar jakkals trou met wolf se vrou
Ek weet sy's nie vir jou bedoel
Hoe kon jy vir haar dit voel
Ek praat jou taal ek volg jou spoor
Maar al skreeu ek my hart uit
Sal jy my nie hoor
Ek het jou steeds nodig
Het jy nie dalk vir my
Het jy van my gaan wegvlug
Toe jy iemand anders kry
Jakkals trou met wolf se vrou
En jy breek my hart alweer maar ek onthou
Toe jy jou arms om my vou ek mis jou nou
En ek wens ek kon jou vashou
Maar Jakkals trou nie
Met my
Meer nie
Kyk hier kom die reën
Voel jy niks meer vir my nie
Jakkals trou met wolf se vrou
En jy breek my hart alweer maar ek onthou
Toe jy jou arms om my vou ek mis jou nou
En ek wens ek kon jou vashou
Maar jakkals trou met wolf se vrou
En jy breek my hart alweer maar ek onthou
Toe jy jou arms om my vou ek mis jou nou
En ek wens ek kon jou vashou
Maar jakkals trou me wolf se vrou
Written by: Adolf Vorster, Johan Vorster
instagramSharePathic_arrow_out