Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Riaan Benadé
Riaan Benadé
Vocals
Arnold Coleske
Arnold Coleske
Background Vocals
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
Background Vocals
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Guitar
Devereaux Oosthuizen
Devereaux Oosthuizen
Piano
D. van der Hoven
D. van der Hoven
Piano
COMPOSITION & LYRICS
Riaan Benadé
Riaan Benadé
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Riaan Benadé
Riaan Benadé
Producer
Arnold Coleske
Arnold Coleske
Producer
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
Producer
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Sê ek's 'n loslap, o, jy ken my soort en hou jou slim
Ek kan ook mishap of val oor my woorde, hoekom dink jy ek sing?
Glo my ek sou eerder niks probeer nie
Al sê hul vra maak nie seer nie, die waarheid doen
[Verse 2]
So lieg vir my
Vry my as of ek jou alles is
Jou alles is
En lieg vir my
Maak as of jou lyf my lyf gaan mis
My lyf gaan mis
[Verse 3]
Dis net vanaand wat jy die kans gaan kry
Jou leuens mag dalk jou hart by my laat bly
So lieg vir my
[Verse 4]
Wie's nou die loslap, ons is weer terug by die begin
Klip kan ook bloed tap, 'n perd by die water, kan jou net tot hier bring
Glo my ek sou eerder niks probeer nie
Al sê hul vra maak nie seer nie, die waarheid doen
[Verse 5]
So lieg vir my
Vry my as of ek jou alles is
Jou alles is
En lieg vir my
Maak as of jou lyf my lyf gaan mis
My lyf gaan mis
[Verse 6]
Dis net vanaand wat jy die kans gaan kry
Jou leuens mag dalk jou hart by my laat bly
So lieg vir my
[Verse 7]
Glo my ek sou eerder niks probeer nie
Al sê hul vra maak nie seer nie
Glo my ek sou eerder niks probeer nie
Al sê hul vra maak nie seer nie, die waarheid doen
[Verse 8]
So lieg vir my
Vry my as of ek jou alles is
Jou alles is
En lieg vir my
Maak as of jou lyf my lyf gaan mis
My lyf gaan mis
[Verse 9]
Dis net vanaand wat jy die kans gaan kry
Jou leuens mag dalk jou hart by my laat bly
So lieg vir my
Lieg vir my
Written by: Riaan Benadé
instagramSharePathic_arrow_out