Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Jay
Jay
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Christoph Kotze
Christoph Kotze
Composer
Ewald Coleske
Ewald Coleske
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Robin Kielly
Robin Kielly
Producer

Lyrics

(Dis my obsessie met jou
Gee my 'n oomblik met jou)
Daar's iets wat in my kop draai
My gedagtes deurmekaar waai
Die ritme van jou lyf
Ek voel dit styf teen my soos jy rondom my swaai
En wanneer jy met my dans
Girl, jy sit my in 'n trance
Jy laat my lekker kry
Soos elektrisiteit vloei jy reg deur my
Dis my obsessie met jou
Jy kan doen wat jy wil
Gee my 'n oomblik met jou
Om te doen wat ek wil
En ons gaan oor en oor
Ek kry net nie genoeg nie, oor en oor
Ek raak ook net nie moeg van jou
Ons kan doen wat ons wou
Dis my obsessie met jou
Jy weet dat jy by my hoort
My obsessie met jou raak te groot
Verslaaf aan hoe jy lyk
My babe, ek dink dis tyd
Lê vanaand weer by my
Kom ons laat die tyd stop
Hou my vas, ek hoop dit hou nooit op
Jy laat my lekker kry
Soos elektrisiteit vloei jy reg deur my
Dis my obsessie met jou
Jy kan doen wat jy wil
Gee my 'n oomblik met jou
Om te doen wat ek wil
En ons gaan oor en oor
Ek kry net nie genoeg nie, oor en oor
Ek raak ook net nie moeg van jou
Ons kan doen wat ons wou
Ons weet ons wil
Dis my obsessie met jou
Gee my 'n oomblik met jou
En ons gaan oor en oor
Ek kry net nie genoeg nie, oor en oor
Ek raak ook net nie moeg van jou
Ons kan doen wat ons wou
Dis my obsessie met jou
Written by: Christoph Kotze, Ewald Coleske
instagramSharePathic_arrow_out