Music Video

Die Piesangskille - Inge 2 (Afrikaans Wil Dans Remix)
Watch Die Piesangskille - Inge 2 (Afrikaans Wil Dans Remix) on YouTube

Credits

PERFORMING ARTISTS
Die Piesangskille
Die Piesangskille
Vocals
Afrikaans Wil Dans
Afrikaans Wil Dans
Remixer
Johan Viljoen
Johan Viljoen
Guitar
Johan Balt
Johan Balt
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Johan Viljoen
Johan Viljoen
Songwriter
Daniel Marais
Daniel Marais
Songwriter
Johan Balt
Johan Balt
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Afrikaans Wil Dans
Afrikaans Wil Dans
Studio Personnel
Johan Viljoen
Johan Viljoen
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Sy dra Ray-Bans en two tone vans
Sy is mooier as die sonsak op 'n Saterdagaand
Sy glinster soos die maan, sy is soms skaam
Maar ek wil verdwyn
Tussen die sterre wat so
Skyn skyn om jou verdwyn
Kyk na my vergeet die pyn
Skyn skyn om jou verdwyn
Kyk na my vergeet
Kyk na my vergeet
Die pyn
[Verse 2]
Die pyn
Die pyn
Die pyn
Die pyn
Die pyn
Die pyn
Die pyn
[Verse 3]
Ek sien haar op die straat, wyn drink en lag
Op 'n Dinsdagaand in Stellenbosch
Sy het die prag van die Boland in haar lag
Maar wag
[Verse 4]
Sy dra Ray-Bans en two tone vans
Sy is mooier as die sonsak op 'n Saterdagaand
Sy glinster soos die maan, sy is soms skaam
Maar ek wil verdwyn
Tussen die sterre wat so
Skyn skyn om jou verdwyn
Kyk na my vergeet die pyn
Skyn skyn om jou verdwyn
Kyk na my vergeet
Kyk na my vergeet
Die pyn
[Verse 5]
Die pyn
Die pyn
Die pyn
Die pyn
Die pyn
Die pyn
Die pyn
[Verse 6]
Ek droom oor haar
Soos ek na die weskus se golwe staar
Jou branders breek hier in my kop
Op die rotse waar ek met God oor jou praat
Ek praat, ek praat, maar niemand luister nie
Ek skree, ek skree, maar nie hoor my nie
Ek praat, ek praat, maar niemand luister nie
Ek skree, ek skree, Inge ek skree vir jou
Ek skree, ek skree, Inge ek skree vir jou
[Verse 7]
Sy dra Ray-Bans en two tone vans
Sy is mooier as die sonsak op 'n Saterdagaand
Sy glinster soos die maan, sy is soms skaam
Maar Inge ek wil net verdwaal
Maar Inge ek wil net verdwaal
Maar Inge ek wil net verdwaal
Written by: Daniel Marais, Johan Balt, Johan Viljoen
instagramSharePathic_arrow_out