Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Ricus Nel
Ricus Nel
Vocals
Snotkop
Snotkop
Vocals
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Keyboards
COMPOSITION & LYRICS
Ricus Nel
Ricus Nel
Composer
Francois Henning
Francois Henning
Composer
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Composer
Don Kelly
Don Kelly
Lyrics
Adolf Vorster
Adolf Vorster
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Ricus Nel
Ricus Nel
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Hier op my stoep raak dinge pure plaas
Die honde wat huil
Die konsertina wat raas
Daarsy
[Verse 2]
Hey Ricci
Daar's lekker dinge daar buite
Soos daai dames met die kuite
Ek het alles wat ek wil hê
Met my vroutjie wat langs my lê
[Verse 3]
Maar in die pubs en die klubs is waar die aksie wag
En oppie hoek van die straat is waar my Mustang staan
Ons dans sommer in die skuur
In die stad is brandewyn te duur
[Verse 4]
Maar die plaas is stil
Maar dis lekker
Jy moet koeie melk
Maar dis lekker
En daar's nie Uber nie
Check my trekker
Maar ek like jou konsertina
Ja, die girls like dit ook
[Chorus]
Almal like van 'n boerepompie
Haal die krismiswurm uit
Almal like van 'n boerepompie
Laat die donkielong jou byt
Almal like van 'n boerepompie
In die stad of op die plaas
Want 'n boerepompie gee nie om nie
Is jy kort of rond nie, jy gaan lekker raas
[Verse 5]
Hey Snottie, dis net geboue en ruite
Nou waar's daai girls met die kuite?
Nee, hulle jol eers net na tien
Dan gaan jy lekker lywe sien
[Verse 6]
Nee, oppie plaas slaap ek agtuur, dan's dit ligte uit
En vier uur is ek op dan eet ek boerbeskuit
Nee, ons gaan twee uur môre oggend eers waai
En dan gaan stamp ons gou 'n garage-pie
[Verse 7]
Die liggies is te veel
Maar dis lekker
Die geraas maak my mal
Is lekker
Waar's die haan wat kraai?
Hy smaak lekker
Ag man, check my konsertina
Ja, ek like hom ook
[Chorus]
Almal like van 'n boerepompie
Haal die krismiswurm uit
Almal like van 'n boerepompie
Laat die donkielong jou byt
Almal like van 'n boerepompie
In die stad of op die plaas
Want 'n boerepompie gee nie om nie
Is jy kort of rond nie, jy gaan lekker raas
[Verse 8]
'n Bietjie trek ('n Bietjie trek)
'n Bietjie stoot (En 'n bietjie stoot)
Laat die krismiswurm wikkel op jou skoot
[Verse 9]
'n Bietjie in ('n Bietjie in)
'n Bietjie uit (En 'n bietjie uit)
Laat die donkielongkielong jou lekker kry
Oeh, dis lekker
[Verse 10]
Almal like van 'n boerepompie
'n Pompelompe lompie
Almal like van 'n boerepompie
'n Pompelompe lompie
[Chorus]
Almal like van 'n boerepompie
In die stad of op die plaas
Want 'n boerepompie gee nie om nie
Is jy kort of rond nie
[Chorus]
Almal like van 'n boerepompie
Haal die krismiswurm uit
Almal like van 'n boerepompie
Laat die donkielong jou byt
Almal like van 'n boerepompie
In die stad of op die plaas
Want 'n boerepompie gee nie om nie
Is jy kort of rond nie, jy gaan lekker raas
[Chorus]
Want 'n boerepompie gee nie om nie
Is jy kort of rond nie, jy gaan lekker raas
Written by: Adolf Vorster, Dirk van Niekerk, Don Kelly, Francois Henning, Ricus Nel
instagramSharePathic_arrow_out