Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Wentzel
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Wentzel
Composer
Don Kelly
Lyrics
Richann Brüssow
Composer
Adolf Vorster
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Austin Hulme
Producer
Tjaart Van Der Walt
Producer
Lyrics
[Verse 1]
Gaan jy die heel aand in daai hoekie staan
Of gaan ons wikkel, kom ons breek die baan
Ek het al lankal lus om hierdie litte van my los te kry
Kom jy saam
[Verse 2]
Jou lyf bedryf die besigheid hier binne my
Wat voel so kom 'n bietjie by
Ek weet jy’s skaam
So kom ons maak 'n plan
'n Boer maak mos 'n plan ja
[Verse 3]
‘n Meisie wat kan vasdans
Staan 'n kans, kans
Om my voete te verlei en saam my op die plaas te bly
Bokkie, wil jy dans met my
[Verse 4]
‘n Meisie wat kan vasdans
Staan 'n kans, kans
Om my voete te verlei en saam my op die plaas te bly
Bokkie, wil jy dans met my
[Verse 5]
Gaan ons die heelaand vir mekaar bly loer
Of gaan ons maar met ander kallers boer
Ek het nie lus om doekies om te draai nie
Ek kort iemand om my siel te voer
[Verse 6]
Jou lyf bedryf die besigheid hier binne my
Wat voel, so kom ‘n bietjie by
Ek weet jy’s skaam
So kom ons maak ‘n plan
‘n Boer maak mos ‘n plan ja
[Verse 7]
‘n Meisie wat kan vasdans
Staan 'n kans, kans
Om my voete te verlei en saam my op die plaas te bly
Bokkie, wil jy dans met my
[Verse 8]
‘n Meisie wat kan vasdans
Staan 'n kans, kans
Om my voete te verlei en saam my op die plaas te bly
Bokkie, wil jy dans met my
[Verse 9]
My hart is op my mou
En ek dra hom daar vir jou
Jy kan hom maar kry
So sê my wil jy bly
My hart is op my mou
En ek dra hom daar vir jou
[Verse 10]
‘n Meisie wat kan vasdans
Staan 'n kans, kans
Om my voete te verlei en saam my op die plaas te bly
Bokkie, wil jy dans met my
[Verse 11]
‘n Meisie wat kan vasdans
Staan 'n kans, kans
Om my voete te verlei en saam my op die plaas te bly
Bokkie, wil jy dans met my
[Verse 12]
‘n Meisie wat kan vasdans
Staan 'n kans, kans
Om my voete te verlei en saam my op die plaas te bly
Bokkie, wil jy dans met my
Written by: Adolf Vorster, Don Kelly, Richann Brüssow, Wentzel