Credits
COMPOSITION & LYRICS
Kobie van Wyk
Songwriter
Bertus Buitendach
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
MJ Nel
Producer
Lyrics
Sy staan altyd heel voor by elke show
Haar glimlag is aansteeklik
Sy's die rede dat ek sing
Sy is die rede vir al my digkuns
Nou staan ek hier en skryf 'n love song vir jou
'n Love song vir jou
Windverwaaid
Die nag is koud
Windverwaaid
Word saam my oud
Windverwaaid
Die nag is koud
Windverwaaid
Word saam my oud
Golwe rol my
Om en om dit breek my
Ek kan nie beskryf hoe ek nou voel nie
En sy staan voor by elke show
My hoofkarakter wat ek by my wil hou
Hey
Kan jy sien dat hierdie love song is vir jou
Ek kan dit nie net terughou nie
Kan jy luister na die klanke van my kitaar
Kan jy luister na elke snaar
Golwe rol my om en om dit breek my
Ek kan nie beskryf hoe ek nou voel nie
En sy staan voor by elke show
My hoofkarakter wat ek by my wil hou
Hey
Windverwaaid
Die nag is koud
Windverwaaid
Word saam my oud
Windverwaaid
Die nag is koud
Windverwaaid
Word saam my oud
Written by: Bertus Buitendach, Kobie van Wyk