Featured In

Credits

COMPOSITION & LYRICS
Kobie van Wyk
Kobie van Wyk
Songwriter
Bertus Buitendach
Bertus Buitendach
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
MJ Nel
MJ Nel
Producer

Lyrics

Het jy al ooit 'n engel ontmoet
Ek het haar gister in die straat gegroet
Sy het my asem weggeslaan
Sê my waar kom jy vandaan
Sê my waar kom jy vandaan
En maak jy jou oë toe as jy wens
As jy wens
As jy wens
Sy wens vir sonskyndae
As jy hartseer raak
Sy wens vir lewenslesse
As jy met haar praat
Met haar praat
Sy is 'n ystervrou
'n Sonneblomkind
Met haar hande in die lug
Waai haar hare deur die wind
Sy is 'n ystervrou
Onskuldig soos 'n kind
Waar is jy nou
Ek sal jou eendag vind
Ek gaan jou eendag vind
Sy plak die stickers agter op haar kar
Van waar ookal sy kom en waar ookal sy gaan
Sy is haar eie mens
Met 'n eenvoudige wens
Ja sy maak haar oë toe as sy wens
As sy wens
As sy wens
Sy wens vir sonskyndae
As jy hartseer raak
Sy wens vir lewenslesse
As jy met haar praat
Met haar praat
Sy is 'n ystervrou
'n Sonneblomkind
Met haar hande in die lug
Waai haar hare deur die wind
Sy is 'n ystervrou
Onskuldig soos 'n kind
Waar is jy nou
Ek sal jou eendag vind
Ek gaan jou eendag vind
As sy wens
Written by: Bertus Buitendach, Kobie van Wyk
instagramSharePathic_arrow_out