Featured In

Credits

COMPOSITION & LYRICS
Kobie van Wyk
Kobie van Wyk
Songwriter
Bertus Buitendach
Bertus Buitendach
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
MJ Nel
MJ Nel
Producer

Lyrics

Ek sien haar stap in die strate van Potchefstroom
Sy laat die tyd stil staan
Sy maak my blind
Elke keer as sy in my rigting kyk
Kan jou nie uit my gedagtes kry nie
Kan ek jou wys, my toekomsreis
Kom saam met my jy kan links voor ry
En ek wil
Haar optel in my ligblou kar
Ek wil haar dorp toe vat dat almal sien dis waar
Sys n 10/10 en eks 'n solid 6
Kan my luck nie glo nie
Ek probeer
Haar optel in my ligblou kar
Ek wil haar dorp toe vat dat almal sien dis waar
Sys n 10/10 en eks 'n solid 6
Kan my luck nie glo nie
Ek probeer my bes
Ek probeer my bes
Ek dink, drink, droom en praat oor jou
Dis nie n geheim dat ek van jou hou nie
En ek wens ek kan dit vir jou sê
Hoe graag ek jou wil hê
Kan ek jou wys my toekomsreis
Kom saam met my jy kan links voor ry
En ek wil
Haar optel in my ligblou kar
Ek wil haar dorp toe vat dat almal sien dis waar
Sys 'n 10/10 en eks 'n solid 6
Kan my luck nie glo nie
Ek probeer
Haar optel in my ligblou kar
Ek wil haar dorp toe vat dat almal sien dis waar
Sys 'n 10/10 en eks 'n solid 6
Kan my luck nie glo nie
Ek probeer my bes
Ek probeer my bes
En ek wil
Haar optel in my ligblou kar
Ek wil haar dorp toe vat dat almal sien dis waar
Sys 'n 10/10 en eks 'n solid 6
Kan my luck nie glo nie
Ek probeer
Written by: Bertus Buitendach, Kobie van Wyk
instagramSharePathic_arrow_out