Lyrics

[Verse 1]
As ek geweet het waar ons staan
En alles wat in jou kop aangaan
Sleep jy ook jou verlede saam?
Het jy geleer om dit te laat gaan?
[Verse 2]
Want daar is vrede in jou oë
Die tipe vrede kom van Bo
[Verse 3]
Die ruimte voel so eindeloos
Die sterre bly buite my bereik
Tog bly ek soekend na 'n droom
Wat voor my staan om my hart te wen
[Verse 4]
En daar is vrede binne my
Die tipe vrede wat sal bly
[Verse 5]
En ek val saam met jou
'n Onbekende liefde wat ontvou
Alles wat my hart begeer en meer vind ek hier by jou
[Verse 6]
Alles val saam met jou
'n Onbekende liefde wat ontvou
Alles wat my hart begeer en meer vind ek hier by jou
[Verse 7]
Jy was gewaarsku teen my soort
So onvoorspelbaar, jy voel jy hoort
'n Vryheid wat my hart nie ken
En alles binne my hoor Sy stem
[Verse 8]
Want daar's rede om te glo
Die tipe glo in die Een daar Bo
[Verse 9]
En ek val saam met jou
'n Onbekende liefde wat ontvou
Alles wat my hart begeer en meer vind ek hier by jou
[Verse 10]
Alles val saam met jou
'n Onbekende liefde wat ontvou
Alles wat my hart begeer en meer, vind ek hier by jou, oh-oh-oh
Oh-oh-oh
[Verse 11]
Alles wat ek is en alles wat ek het behoort nou net aan jou
En al sou die wêreld ons wou wegruk, bly ek lief vir jou
[Verse 12]
En ek val saam met jou
'n Onbekende liefde wat ontvou
Alles wat my hart begeer en meer vind ek hier by jou
[Verse 13]
Alles val saam met jou
'n Onbekende liefde wat ontvou
Alles wat my hart begeer en meer vind ek hier by jou, oh-oh-oh, oh-oh
[Verse 14]
Vind ek hier by jou
Alles val saam met jou
'n Onbekende liefde wat ontvou
Alles wat my hart begeer en meer vind ek hier by jou
Written by: Riana Nel
instagramSharePathic_arrow_out