Top Songs By Riana Nel
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Riana Nel
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Riana Nel
Composer
Lyrics
Deur swaai oop, hy sê vir my
Aspoestertjie jy's myne
En selfs in sak en as is jou skoonheid sonder einde
En in sy oë is ek verlore
Ek sukkel om te staan
Maar wie sou ooit kon raai dat hy sou sê dat hy sou bly
By my, vannaand
Bly by my vannaand
Voor die oggend jou hier by my kry
Sê jy sal bly vannaand
Bly by my vannaand
Die ure in die glas loop vinnig uit
En al wat ons wil hê is tyd
Wat maak dit saak, die aand's verby
Maar dis lank nog nie die einde
Jou sprokie het toe waar geword
Kan jy glo ek is nou syne?
Die sekonde wyser slaan alweer
Maar tyd is nou ons vriend
En wie sou ooit kon raai dat hy
Sou sê dat hy sou bly
By my, vannaand
Bly by my vannaand
Voor die oggend jou hier by my kry
Sê jy sal bly vannaand
Bly by my vannaand
Die ure in die glas loop vinnig uit
En al wat ons wil hê is tyd
Wat nooit uitloop nie
En liefde wat vertrou
En selfs hier in my swakheid
Sal ek kan onthou
Jy sal bly by my
Bly by my vannaand
Voor die oggend jou hier by my kry
Jy sal bly vannaand
Bly by my vannaand
Die ure in die glas loop vinnig uit
En al wat ons wil hê is tyd
Written by: Riana Nel