Music Video

Anrich - Die Vloer Is Lava (Official Music Video)
Watch Anrich - Die Vloer Is Lava (Official Music Video) on YouTube

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Anrich
Anrich
Vocals
Hugo Ludik
Hugo Ludik
Programming
COMPOSITION & LYRICS
Johannes Adriaan De Beer
Johannes Adriaan De Beer
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Hugo Ludik
Hugo Ludik
Producer
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Mastering Engineer

Lyrics

[Verse 1]
Ooh-ooh-ooh-ooh, ooh-ooh
Ooh-ooh-ooh-ooh, ooh-ooh
Onthou jy nog die dinge wat ons binne as net kinders gespeel het? (Gespeel het)
Van bank na bank gespring diep in 'n wêreld wat net ons kon verbeel het (Verbeel het)
[Verse 2]
Jare beweeg net aan
En ek dink nogsteeds daaraan
Maar nou’s die temperatuur hier tussen ons iets soos ‘n eiland vulkaan
[Verse 3]
Vasgeklou
Nou wil ek net vasklou aan jou
So kom ons speel
[Verse 4]
Die vloer is lava
So spring my ding
Jy kan wanneer okal jy wil op my klim
[Verse 5]
Die vloer is lava (Hey)
So hou net vas
Maak my maar jou koffietafel klerekas
Die vloer is lava (Lava)
Die vloer is lava (Lava)
[Verse 6]
So spring hier oor die vlamme in my arms is waar jy hoort te wees
Om soos jy te lyk is teen die reëls jy's dadelik gediskwalifiseer
[Verse 7]
Vingers verbrand is seer
En ek’t al my les geleer
[Verse 8]
Maar die druk bou op en op en dis al lankal veels te laat om te keer
So verbeel jou weer
[Verse 9]
Die vloer is lava
So spring my ding
Jy kan wanneer okal jy wil op my klim
[Verse 10]
Die vloer is lava (Hey)
So hou net vas
Maak my maar jou koffietafel klerekas
Die vloer is lava
Die vloer is lava
Die vloer is lava
Die vloer is lava
[Verse 11]
Onthou jy nog die dinge wat ons binne as net kinders gespeel het?
Van bank na bank gespring diep in ‘n wêreld wat net ons kon verbeel het
So verbeel jou weer
[Verse 12]
Die vloer is lava
So spring my ding
Jy kan wanneer okal jy wil op my klim
[Verse 13]
Die vloer is lava (Hey)
So hou net vas
Maak my maar jou koffietafel klerekas
Die vloer is lava
Die vloer is lava
Die vloer is lava
Die vloer is lava
Written by: Johannes Adriaan De Beer
instagramSharePathic_arrow_out