Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Riana Nel
Riana Nel
Vocals
Francois van Coke
Francois van Coke
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Riana Nel
Riana Nel
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Arnold Coleske
Arnold Coleske
Producer
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
Producer

Lyrics

Alles is niks
Ek voel veilig as dit stil is
Jy is die rede dat ek hier is
Jy weet die lewe maak seer
Skaaf by die deur uit en veg teen die vrees
En ek wens ek was weer by die huis
Ek's gelukkig belowe ek is
Maar jy weet hoe ek klink as ek werklik is
Ek belowe ek het als gegee
En als probeer om te voel hoe dit voel
Net om te sien hoe ek myself verloor
En besef dat
Alles is niks
Ek voel veilig as dit stil is
Jy is die rede dat ek hier is
Jy weet die lewe maak seer
Alles is niks
Dis te koud as jy alleen is
Dis nie verkeerd as daar net een is
Jy weet die lewe maak seer
In die agtergrond sit ons en wag vir 'n oomblik
In die lug om te wys wie ons is
Ek het gesien en gekry wat ek wou en besef
Dat dit als vir die liefde is
Ek belowe ek het als gegee
En als probeer om te voel hoe dit voel
Net om te sien hoe ek myself verloor
En besef dat
Alles is niks
Ek voel veilig as dit stil is
Jy is die rede dat ek hier is
Jy weet die lewe maak seer
Alles is niks
Dis te koud as jy alleen is
Dis nie verkeerd as daar net een is
Jy weet die lewe maak seer
Seerder as wat iemand ooit hoef te ervaar
En ek hoop jy word dit als bespaar
Ek hoop jy sien deur dit alles
En weet wat is eintlik waar
Alles is niks
Ek voel veilig as dit stil is
Jy is die rede dat ek hier is
Jy weet die lewe maak seer
Alles is niks
Dis te koud as jy alleen is
Dis nie verkeerd as daar net een is
Jy weet die lewe maak seer
Alles is, alles is, alles is niks
Ek voel veilig as dit stil is
Jy is die rede dat ek hier is
Jy weet die lewe maak seer
Alles is niks
Dis te koud as jy alleen is
Dis nie verkeerd as daar net een is
Jy weet die lewe maak seer
Alles is niks
Ek voel veilig as dit stil is
Jy is die rede dat ek hier is
Jy weet die lewe maak seer
Written by: Riana Nel
instagramSharePathic_arrow_out