Credits
PERFORMING ARTISTS
As jy Sing
Vocals
Francois Lessing
Accordion
Matthys Maree
Bass Guitar
Susan Mouton
Bass Guitar
Lizelle Le Roux
Cello
Evert van Niekerk
Concertina
Leonie Greyling
Guitar
Devereaux van der Hoven-Oosthuizen
Keyboards
Jacques Fourie
Piano
Adam Howard
Trumpet
Ricus Nel
Trumpet
Juan Oosthuizen
Violin
COMPOSITION & LYRICS
Karlien Van Jaarsveld
Composer
Johan Vorster
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Johan Voster
Producer
Lyrics
Ek hou dit in, my asem in
Ek's bang ek gil, jy raak so liggies aan my
Dit alles voel, dit alles voel
Net soos 'n fliek wat nooit sal einde kry
Ek steier en vir 'n oomblik raak die aarde doodstil
Ek wil beweeg maar ek kan maak wat ek wil
My spiere lam, my woorde stom
Ek voel so dom, dis wat jy doen aan my
Want jy-jy-jy-jy laat my snak na my asem
Hoe vinniger my hart klop
Daar's niks wat dit ooit kan stop
Jy-jy-jy-jy laat my snak na my asem
Jy vernou my are
Het jy dan geen genade?
En dit bekommer my
Dat ek nie beheer kan kry
Oor my hele lyf en oor my hele wese
Want jy kom en maak my mal
Want jy kom en maak my val
Oor jou, oor jou voete en jy verlok my
Want jy-jy-jy-jy laat my snak na my
Asem
En jy laat my snak na my asem
Hoe vinniger my hart klop
Daar's niks wat dit ooit kan stop
Jy-jy-jy-jy laat my snak na my asem
Jy vernou my are
Het jy dan geen genade?
Jy-jy-jy-jy laat my snak na my asem
Hoe vinniger my hart klop
Daar's niks wat dit ooit kan stop
Jy-jy-jy-jy laat my snak na my asem
Jy vernou my are
Het jy dan geen genade?
Written by: Johan Vorster, Karlien Van Jaarsveld