Featured In
Top Songs By Karlien Van Jaarsveld
Credits
PERFORMING ARTISTS
Karlien Van Jaarsveld
Vocals
Denny Lalouette
Bass
Murray Lubbe
Keyboards
Juan (Floors) Oosthuizen
Guitar
Vinnie Henrico
Drums
COMPOSITION & LYRICS
Johan Vorster
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Johan Vorster
Producer
Murray Lubbe
Producer
Lyrics
Het ek jou gebreek
Het ek jou geskeur
Het ek jou vermink met woorde
Wat jy nie kan vergeet
Het ek weer ontplof
Jou nie reg gelees
Hoe kan ek dan sê ek's jammer
Voor die donker wat ek vrees
En ek wil nie kwaad gaan slaap nie
Wil nie jou seer maak nie
Wil nie als verloor
Want ek kan nie eers onthou nie
Waaroor het ons gestry
Ek wil baklei maar net vir jou
Ek wil baklei maar net vir jou
Niemand is verkeerd
Niemand is ooit reg
En uit eie wil die minste
Na ʼn hou in die terug geveg
Niemand gee net in
Niemand gee net op
Terwille van ʼn kort oorwinning
Maar dis tyd dat ons moet stop
En ek wil nie kwaad gaan slaap nie
Wil nie jou seer maak nie
Wil nie als verloor
Want ek kan nie eers onthou nie
Waaroor het ons gestry
Ek wil baklei maar net vir jou
Ek wil baklei maar net vir jou
(Ek wil jou nie so verloor nie)
(Wil jou nie so laat gaan nie)
Ek wil baklei maar net vir jou
(Ek wil weet waar ons nou staan)
(Ek wil weet waardeur ons gaan)
Wil baklei maar net vir jou
(Ek wil jou weer hier teen my voel)
(En wil jou nie langer buite hou)
Wil baklei maar net vir jou
(Want ek mis vir jou)
En ek wil nie kwaad gaan slaap nie
Wil nie jou seer maak nie
Wil nie als verloor
Want ek kan nie eers onthou nie
Waaroor het ons gestry
Ek wil baklei maar net vir jou
Ek wil baklei maar net vir jou
(En ek wil nie kwaad gaan slaap nie)
Ek wil baklei maar net vir jou
(Wil nie jou seer maak nie)
(Wil nie als verloor)
Wil baklei maar net vir jou
(Want ek kan nie eers onthou nie)
(Waaroor het ons gestry)
Ek wil baklei maar net vir jou
(Ek wil baklei maar net vir jou)
Ek wil baklei maar net vir jou
Written by: Johan Vorster