Featured In
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Riaan Benadé
Vocals
Arnold Coleske
Background Vocals
Paulo Azevedo
Background Vocals
Juan (Floors) Oosthuizen
Guitar
Devereaux Oosthuizen
Piano
D. van der Hoven
Piano
COMPOSITION & LYRICS
Riaan Benadé
Composer
Marno van der Merwe
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Riaan Benadé
Producer
Arnold Coleske
Producer
Paulo Azevedo
Producer
Juan (Floors) Oosthuizen
Producer
Lyrics
[Verse 1]
Hei tjommie
Kom ons vat 'n bietjie, vat 'n bietjie, gee my nog 'n bietjie
Ek soek nog 'n ietsie in my glas
Trap die prop, top my op
Kom ons vat 'n bietjie, vat 'n bietjie vas
[Verse 2]
Wat sê jy?
Wat maak jy?
Dis koud hier
So bring jy die vuur?
[Verse 3]
Jy vat die Langplaas
Met 'n groot haas
En kom deur
Want hier gaan die dinge gebeur
Met 'n lekker dingetjie, twee-twee vingertjie, ysie, vleisie, bring en braai
[Verse 4]
Kom ons vat 'n bietjie, vat 'n bietjie, gee my nog 'n bietjie
Ek soek nog 'n ietsie in my glas
Trap die prop, top my op
Kom ons vat 'n bietjie, vat 'n bietjie vas
[Verse 5]
Wat praat hy?
Hoe loop hy?
Dit smaak my
Ons moet 'n oestertjie laat gly
[Verse 6]
Jy vat Tabasco
Jy gat 'n peper kou (Jy gat 'n peper kou)
Dit maak 'n bietjie seer
Maar dis hoe die dinge gebeur
Met 'n lekker dingetjie, twee-twee vingertjie, ysie, vleisie, bring en braai
[Verse 7]
Kom ons vat 'n bietjie, vat 'n bietjie, gee my nog 'n bietjie
Ek soek nog 'n ietsie in my glas
Trap die prop, top my op
Kom ons vat 'n bietjie, vat 'n bietjie vas
[Verse 8]
Vat 'n bietjie, vat 'n bietjie, gee my nog 'n bietjie
Ek soek nog 'n ietsie in my glas
Trap die prop, top my op
Kom ons vat 'n bietjie, vat 'n bietjie vas
[Verse 9]
Nou, ons almal ken vir oom Skollie
En hy like mos daai ding sê van vat 'n bietjie vas
En soos jy agter raak maak hy seker sy ys raas in sy glas
Nou die Langplaaspad loop straight tot op sy voorstoep
Jy kan net stop, daar staan en roep
En oom Skollie sal jou bederf
Met 'n lekker dingetjie, twee-twee vingertjie, ysie, vleisie, bring en braai
[Verse 10]
Kom ons vat 'n bietjie, vat 'n bietjie, gee my nog 'n bietjie
Ek soek nog 'n ietsie in my glas
Trap die prop, top my op
Kom ons vat 'n bietjie, vat 'n bietjie vas
[Verse 11]
Jy vat 'n bietjie, gee my nog 'n bietjie
Ek soek nog 'n ietsie in my glas
Trap die prop, top my op
Kom ons vat 'n bietjie, vat 'n bietjie vas
[Verse 12]
Jy vat 'n bietjie, vat 'n bietjie, gee my nog 'n bietjie
Ek soek nog 'n ietsie in my glas
Trap die prop, top my op
Kom ons vat 'n bietjie, vat 'n bietjie vas
[Verse 13]
Vat 'n bietjie, vat 'n bietjie, gee my nog 'n bietjie
Ek soek nog 'n ietsie in my glas
Trap die prop, top my op
Kom ons vat 'n bietjie, vat 'n bietjie vas
Written by: Marno van der Merwe, Riaan Benadé