Credits
PERFORMING ARTISTS
Bok van Blerk
Vocals
Johan Voster
Concertina
Thean Kotze
Bass Guitar
Johan Rautenbach
Guitar
Mavros
Background Vocals
W. Botha
Drums
Mariette Botha
Guitar
Denny Lalouette
Kazoo
Jacques Rautenbach
Keyboards
COMPOSITION & LYRICS
Johan Voster
Composer
Sean Else
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Johan Voster
Producer
Sean Else
Producer
Adolf Voster
Recording Engineer
Lyrics
[Verse 1]
Sy ry 'n 1968 Chevy
Sy sê daar's soveel om te sien
Soos sy wegtrek voel my hart heavy
Maar ek kon niks sê dat sy bly
[Verse 2]
Al my vriende sê vir my buddy
'n One night stand is mos nie trou
'n Girl so mooi soos sy gaan nooit steady
En girls soos sy weet nie van bly
[Verse 3]
Toe sê my, "Is jy nog steeds so lief vir my, Minki?"
Soos daai aand op die plaas, ons het so geraas
Jy't gesê jy wil bly, want jy's klaar gery
[Verse 4]
Maar nou is jy so vêr van my, Minki
En ek wag by die draai waar die stofpad waai
Want ek's 'n man wat by jou kan staan
[Verse 5]
En elke aand dink ek aan jou, Minki
Drink watter ou voel aan jou lyf (Oe-la-la-la, oe-la-la-la)
En al my pêlle sê ek's mal, crazy
Maar ek weet jy dink ook aan my
[Verse 6]
Toe sê my, "Is jy nog steeds so lief vir my, Minki?"
Soos daai aand op die plaas, ons het so geraas
Jy't gesê jy wil bly, want jy's klaar gery
[Verse 7]
Maar nou is jy so vêr van my, Minki
En ek wag by die draai waar die stofpad waai
Want ek's 'n man wat by jou kan staan
[Verse 8]
En hoe vêr gaan jy met daai ou Chevy?
En hoeveel moet jou hart nog sien?
Soos die paaie rol en draai, Minki
Onthou dat êrens kan jy bly
[Verse 9]
Toe sê my, "Is jy nog steeds so lief vir my, Minki?"
Soos daai aand op die plaas, ons het so geraas
Jy't gesê jy wil bly, want jy's klaar gery
[Verse 10]
Maar nou is jy so vêr van my, Minki
En ek wag by die draai waar die stofpad waai
Want ek's 'n man wat by jou kan staan
[Verse 11]
En ek wag by die draai waar die stofpad waai
Want ek's 'n man wat by jou kan staan
Written by: Bok van Blerk, Johan Voster, Sean Else