Credits
PERFORMING ARTISTS
Francois van Coke
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Francois Badenhorst
Songwriter
John Kennedy
Songwriter
Jedd Kossew
Songwriter
Rudolf Willemse
Songwriter
Lyrics
Ek is nie baie goed nie, maar ek try nogal hard
Ek kry nie baie geld nie, maar ek kry baie kak
Het ambisie, geen illusie los my potensiaal by die huis
Verskoon my, ek sien jou nou moet net die rekening kry
Verskoon my kind wat aan joune stamp
Sy is maar net vaak, ons het lanklaas geslaap
Daarsy boys, daarsy boys laat hy val waar hy wil
Daarsy boys, daarsy boys ek was Mnr. Belville
Ek's net 'n anargis wat bly in die burbs
Bly in die burbs
Ek's net 'n anargis wat eet by die Spur
Ja, ons eet by die Spur
Daarsy boys
Daarsy boys
Daarsy
Moses was 'n shaman
Haile Selassie Jah man
Die boom maak ons wys
Beskerm ons teen Satan
Nog 'n hotelkamer CNN
Nog 'n hungover kop wat sukkel om wakker te word
Nog 'n security check
Nog 'n skietgebed
Weed is legal, hoekom worry ek?
Blaas die kar speakers op
Skink nog 'n dop as Killing In The Name op die radio pomp
Daarsy boys, hey, dit was nou pret
Daarsy boys, daarsy boys ek is agtuur in die bed
Ek's net 'n anargis wat bly in die burbs
Bly in die burbs
Ek's net 'n anargis wat eet by die Spur
Ja, ons eet by die Spur
Daarsy boys
Daarsy boys
Daarsy boys
Daarsy boys
Daarsy boys
Ek's net 'n anargis wat bly in die burbs
Ek's net 'n anargis wat eet by die Spur
Ja, ons eet by die Spur
Ek's net 'n anargis wat bly in die burbs
Bly in die burbs
Ek's net 'n anargis wat eet by die Spur
Ja, ons eet by die Spur
Ek's net 'n anargis wat bly in die burbs
Bly in die burbs
Daarsy boys
Written by: Francois Badenhorst, Jedd Kossew, John Kennedy, Rudolf Willemse