Lyrics
Joh, elke oggend raak ek wakker met 'n kopseer
Voel asof 'n blêrrie bom ontplof het in my kop weer
Vok weet, wanneer is dit nou tjop en sit die dop neer
Thirty-five, still alive, net pissies dink aan opgee
Gooi weer, nog net enetjie voor ek die pad vat
Nog 'n laaste loopdop voor pappa weer die pad slat
Almal tune, raak groot en draai bietjie die kraan af
Maar kyk hier, niemand hou vir katjie van die baan af
Ja wat, baby, ek moet huis toe, wil jy saam stap?
Ek en jy kan lekker laat lê op 'n Maandag
Raak wakker met my blêrrie elmbogies nerfaf
En op my foon vyf en dertig missed calls van die werk af
Nee jong, wanneer kry Karel nou 'n meisie?
Nee jong, wanneer koop Karel nou 'n huisie?
Nee jong, Karel hardloop eerder heeltyd kaalgat
En hop, skip en flippen jump sy penis aan 'n paal vas
Want ek's hier om te party
Sit jou drinks op en party
Môre is môre se worries
Ek's altyd op vakansie
Want ek's hier om te party
Sit jou drinks op en party
Môre is môre se worries
Ek's altyd op vakansie
Joh, gisteraand weer my salaris geblaas
Op die bonnet van Yaris gebraak
In die driveway voor my huis uitgepass
En wakker geword van my ma wat my raas
Maar dis als cool man, ek's cooler as 'n cucum
Date net op Tinder, slaap op 'n futon
Sjoe, maat, ek's maybe nou 'n bietjie luigat
Maar as die wenstreep wink gaan ek jou weer verby vat
Los jou papnat, swaai jou soos 'n voordeur
Los jou what-what, trouble is my voorkeur
Want hierdie skollie het nog goeters om te gee
Wat julle almal s'il vous plait vir meer
Want daar's altyd goeie tye om die draai
So moenie stres nie, Karel's blêrrie kwaai
Wilder as die Weste, die veste vibe
So alles van die beste, stuur groente, braai
Want ek's hier om te party
Sit jou drinks op en party
Môre is môre se worries
Ek's altyd op vakansie
Want ek's hier om te party
Sit jou drinks op en party
Môre is môre se worries
Ek's altyd op vakansie
Want ek's hier om te party
Sit jou drinks op en party
Môre is môre se worries
Ek's altyd op vakansie
Want ek's hier om te party
Sit jou drinks op en party
Môre is môre se worries
Ek's altyd op vakansie
Salaris geblaas
Party gehad
Kak gepraat
Kaal gestreak deur die straat
Uitgegaan
En uitgepass
Written by: Loki Rothman, Zander Tyler