Featured In
Top Songs By Theuns Jordaan
Credits
PERFORMING ARTISTS
Theuns Jordaan
Lead Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Theuns Jordaan
Songwriter
Christoph Kotze
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Theuns Jordaan
Producer
Anton L'Amour
Producer
Arnold Coleske
Producer
Lyrics
[Verse 1]
My voete stap al jare lank
Soos 'n rigting wysers op die Noord-Wes pad
Met 'n brief in my hand
Al die pad van Wolmaransstad
[Verse 2]
Ek voel al die ink uit die brief uit tap
Ek ruik haar hare as ek saans gaan slaap
In my ou hout huis vêr van Wolmaransstad
[Verse 3]
Sal jy bly vir 'n appel en 'n ui?
Al skeur die maan ons weg
Bly my hart na jou toe trek
[Verse 4]
Sal jy bly vir 'n plaas met 'n ou hout huis?
Al bly die skuld teen ons deure klop
Sal jy trou in 'n ou wit rok met my
[Verse 5]
Die nagte raak koud maar ek hou aan ry
Veral as die tronke so verby my gly
Maar ek klou net vas aan die brief van Wolmaransstad
[Verse 6]
Aan my ou hout huis is 'n ou sink deur
In stilte val ek op my knieë neer
Daar was donderweer en daar staan Lillie voor my
[Verse 7]
Sal jy bly vir 'n appel en 'n ui?
Al skeur die maan ons weg
Bly my hart na jou toe trek
[Verse 8]
Sal jy bly vir 'n plaas met 'n ou hout huis?
Al bly die skuld teen ons deure klop
Sal jy trou in 'n ou wit rok met my
[Verse 9]
Maar Lillie jou trane
Laat my verlang na die ou-ou dae
Toe ons die strate van die bo dorp rooi kon verf bloed rooi verf
[Verse 10]
Sal jy bly vir 'n appel en 'n ui?
Al skeur die maan ons weg
Bly my hart na jou toe trek
[Verse 11]
Sal jy bly vir 'n plaas met 'n ou hout huis?
Al bly die skuld teen ons deure klop
Sal jy trou in 'n ou wit rok met my
[Verse 12]
Sal jy bly vir 'n plaas met 'n ou hout huis?
Al bly die skuld teen ons deure klop
Sal jy trou in 'n ou wit rok met my
Sal jy bly
Written by: Christoph Kotze, Theuns Jordaan