Featured In
Top Songs By Arno Carstens
Credits
PERFORMING ARTISTS
Arno Carstens
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Arno Carstens
Lyrics
Fred den Hartog
Composer
Hunter Kennedy
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Fred den Hartog
Producer
Lyrics
Tjoepstil, tjoepstil
Ek het jou aan my hoek, wil
Wil jy dans op die maat?
Op die ritme van die straat?
Kom lê hier by my vanaand
Tjoepstil, tjoepstil
Kom lê hier by my vanaand
Tjoepstil, tjoepstil
Een, my kragopwekker onder my vlerkestof
Twee, 'n turbo engine as my hart verdof
Drie, jy kry 'n skuilnaam, want vanaand raak rof
Ons is karsiek, ons is karsiek
Kom lê hier by my vanaand
Tjoepstil, tjoepstil
Kom lê hier by my vanaand
Tjoepstil, tjoepstil
As jy verstik in plastieksakvure
Kom hier, kom hier
En in die verkeer die aftog blaas
Kom hier, kom hier
Vind jy jouself omring met diere?
Tjoepstil, ontevrede
In die begin was daar niks
In jou gesig is die lig
Kom lê hier by my vanaand
Tjoepstil, tjoepstil
Kom lê hier by my vanaand
Tjoepstil, tjoepstil
Drie-honderd-vyf-en-sestig, vier-en-twintig uur
Horlosie skop die tyd, dis sekondes hier
Dis die kalm voor die storm, voor die party begin
Dis die toweruur
Kom lê hier by my vanaand
Tjoepstil, tjoepstil
Kom lê hier by my vanaand
Tjoepstil, tjoepstil
Kom lê hier by my vanaand
Tjoepstil, tjoepstil
Kom lê hier by my vanaand
Tjoepstil, tjoepstil
Written by: Arno Carstens, Fred den Hartog, Hunter Kennedy